Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushdoor Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Bushdoor Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mandi F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F

Rustige kuier, dankie.

Ja, rustig, baie dankie.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Baie dankie.

Bushdoor Retreat
Elaine H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H

Rustige, verwelkomende omgewing.

Pragtige area. Eenheid baie skoon en netjies. Ek kon gemaklik met my rolstoel beweeg. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer gaan.

Naomi H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Rustig, skoon, baie mooi omgewing.

Chalet was netjies en baie mooi ingerig. Rustig en stil, pragtige omgewing. Beslis die moeite werd! Die gasvrou was fantasties!

Bushdoor Retreat se terugvoer

Naomi, baie dankie, dit is maklik om 'n diens te lewer vir sulke fantastiese mense. Julle moet beslis weer kom kuier.

Bushdoor Retreat
Betsie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie P

Rustige naweek.

Baie lekker gebly en kuier baie dankie.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Dankie Betsie, dit was wonderlik om julle hier te hê.

Groete,
Karla

Bushdoor Retreat
Thuli T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli T

A quiet place to visit with family or friends.

It was so great. The owners are very welcoming.

Ingrid S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S

Bushdoor Retreat is die perfekte plek vir 'n vinnige bosveld wegbreek!

Ons het lekker gebly.

Riana P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Heerlike, niksdoen wegbreek.

Dis nie ideaal vir gesinne met kleuters nie. Lieflike swembad, maar nie omhein nie. Daar is nie baie diere nie, diere is baie wild en verskrik, en daar is nie veel om te doen nie. Vir ons wat net wou rus, was dit heerlik. Die verblyf vir die winter sal ons nie aanbeveel nie. Die eenheid is lieflik met pragtige meubels, maar te groot en dit maak dat dit baie koud in die eenheid is, in die hartjie van die winter. Ons sal aanbeveel om in die lente of somer te kom kuier. Lieflike stoep waarop ons heerlik gekuier het.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Baie dankie, Riana.

Bushdoor Retreat
Jacques K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques K

Rustig en pragtig.

Wonderlike plek en pragtige mense.

Amelda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelda S

Tranquil.

The space is beautiful, serene, safe and clean. It is located on a bit of a cliff and off-road vehicle is a must.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Thank you, Amelda.

Bushdoor Retreat
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chanel L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel L

Wonderlike, vriendelike plek.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Dit is baie mooi en netjies en ons het ons so welkom gevoel. Ons sal definitief weer gaan.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Baie dankie Chanel. Julle awesome mense. Groete. Karla

Bushdoor Retreat
Iva B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iva B

It was the most wonderful experience, restful, friendly, and value for money ever.

Karla and her husband are so friendly and helpful. We were treated like royalty!

Bushdoor Retreat se terugvoer

Iva, thank you so much, it was great meeting and getting to know you. Regards. Karla

Bushdoor Retreat
Charlotte M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Pragtige plek en waarde vir geld.

Skoon, netjiese plek met alles wat jy sal nodig kry. Rustig en stil. Ons het in die eenheid agter die swembad gebly wat ook lekker private braai-area het. Eenheid is gemaklik en heerlik koel al is dit warm buite.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Baie Baie dankie Charlotte, dit is net n plesier om mense soos julle goeie diens te kan gee. Kom kuier weer.

Groete
Karla

Bushdoor Retreat
Louise D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Bushdoor was 'n baie aangename verrassing. Karla en haar man het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alles wat 'n mens nodig het, is beskikbaar. Ons gesin gaan beslis weer Bushdoor bespreek, die keer saam met 'n groepie vriende.

Hierdie is die perfekte plek om saam met 'n groepie vriende of met die uitgebreide familie te ontspan. Welgedaan, Karla!

Bushdoor Retreat se terugvoer

Baie dankie Louise, dit was awesome om sulke oulike mense soos julle as gaste kon ontvang.

Groete
Karla

Bushdoor Retreat
Jeandre K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre K

Lekker rustig.

Baie rustige area vir 'n vinnige oornagstop.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Dankie Jeandre,
Dit was gaaf om julle te ontmoet.

Groete
Karla

Bushdoor Retreat
Deoon V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deoon V

We enjoyed all of the facility, swim, braai and darts.

The host was extremely friendly and made us feel at home from the moment we arrived to the end. All was good and very clean. Definitely home, away from home.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Thank you Deoon, it was a pleasure having such great guests as your family to serve.

Regards,
Karla

Bushdoor Retreat
Roelof B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof B

Baie lekker gekuier as familie en vriende.

Lekker kuierstoepe en swembad, veral as die hele lodge bespreek word vir 'n groot groep.

Bushdoor Retreat se terugvoer

Baie dankie Roelof, kom kuier weer.

Karla

Bushdoor Retreat
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelvisstraat 462, Kranspoort Vakansiedorp, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e642a7990d3ba3483972c7119b35fe1b05e1d35937b21587e02f71b794c0f6f7c1b8e21e82f1ed4b2c81ed4c6fd9ac4feb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 462 Geelvis Street Kranspoort Holiday Town 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.424567 29.433491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang