Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushfire Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mongoose-straat 2481, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bushfire Retreat is 'n lieflike selfsorgkothuis in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Hierdie bekende area grens aan die Krugerwildtuin en is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die wildtuin wil besoek.

Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek.

Die onderdakstoep het 'n buite-etenstafel, yskas en 'n ingeboude braai en lei na 'n plonspoel en 'n boma met 'n sentrale vuurput. Hierdie verblyf is ongeveer 200 m vanaf die Krokodilrivier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Irene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Mongoose-straat 2481, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Bushfire Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mongoose-straat 2481, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebdf24853014b90d53f4d6c8c2bff2ff37adc895b3e4e25209a2ff0d711c3f1e722188bbccc3195ca0911641a46477cbc5a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2481 Mongoose Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337621946511 31.784772611045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang