Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushman Valley

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Diane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A little piece of heaven. Our stay was short but wonderful. The setting is just idyllic, the cabin was clean, well decorated, well equipped and comfortable. We slept so well and our morning was filled with little birds swooping around and occasionally landing on our deck. Everything was perfect, we would love to have stayed longer and will definitely return with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gewees, dankie. Uitstekende toegeruste chalet. Baie netjies en skoon. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kon nie glo, hoe mooi plek is nie. Baie lekker gebly, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker. Gorgeous camp site, friendly staff, all the amenities one needs - right at the foot of the incredible Swartberg Pass. Great spot! The only thing is the WiFi connection wasn't great, so it isn't ideal if you need to be connected, but hopefully you don't and can just switch off and enjoy the beauty. I'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Die verblyf was netjies met alles wat jy nodig het, heerlike swembad en lugversorging. Die verblyf was netjies met alles wat jy nodig het, heerlike swembad en lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties! Ons het so lekker gekuier by Bushman Valley! Mense wat lief is vir die natuur sal dit baie geniet! Ons was in Charlet 3 en daar was alles wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Geagte Marike, Baie dankie. Ons sien uit om u te verwelkom in die toekoms. Groete, Bushman Valley

Ollie O
1 nag
5.0
Sep 2024

Pa en seun op motorfietse en ons het gekamp. Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Sal net oorpluisies aanbeveel net ingeval die bobbejane weer besluit om die hele aand te raas. Blykbaar gebeur dit net partykeer, maar jy weet nooit wanneer nie. Ons sal beslis weer sommer binnekort teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Geagte Ollie, Baie dankie. Ons sien uit om u te verwelkom in die toekoms. Groete, Bushman Valley

Flip V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Super lekker om te bly. Baie lekker. Lieflike omgewing. Netjies en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Geagte Flip, Baie dankie. Ons sien uit om u te verwelkom in die toekoms. Groete, Bushman Valley

Juanita V
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie gerieflike en mooi kampplek met vriendelike staff. Bushman Valley is perfek geleë as jy Prince Albert en die Swartbergpas wil verken. Die kampplekke is mooi ingerig en nr 4 en nr 6 het hulle eie badkamers wat baie gerieflik is. Die staff was baie behulpsaam en het ons vinnig gehelp met alternatiewe verblyf in een van hulle huisies toe dit begin sneeu het op die berg en die weer baie koud geraak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang