Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushman Valley

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ester V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

It was lovely, everyone enjoyed it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Good day Ester, Thank you for your positive feedback. We look forward to welcoming you back. Kind regards, Bushman Valley

Brigitte L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Picturesque and relaxing time in nature. Stunning location, we fell in love with Prince Albert, which is just 5 min away. Hikes are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Good day Brigitte, Thank you for your positive feedback. We look forward to welcoming you back. Kind regards, Bushman Valley

Yolandi R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Klientediens was goed en hulle het ag geslaan op ons terugvoer. Pragtige verblyf. Die enigste klagte is dat daar nie voorsiening gemaak was vir kragonderbreking nie, wat wel gebeur het. Daar was ook nie 'n braaier op die stoep soos gesê is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Absoluut fantasties. Wow, wat 'n hidden gem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Good day Althea, Thank you for your positive feedback. We look forward to welcoming you back. Kind regards, Bushman Valley

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie mooi plekkie. Ons het vir 1 aand oornag. Baie oulike plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer te verwelkom. Vriendelike groete, Bushman Valley

Karen S
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie netjies, rustig en veilig. Wow, wat 'n verrassing! Kothuis 4 was stunning, presies soos die foto's en nog mooier. Ons het vreeslik lekker geslaap en lekker gekuier. Die kothuis is baie goed ingerig en het alles wat ons nodig gehad het. En dan is Prince Albert ook die mooiste juweel in die dorre omgewing. Regtig 'n baie lekker dorpie en sal vir seker weer kom oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag Karen, Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer te verwelkom. Vriendelike groete, Bushman Valley

Kobus H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Baie netjiese plek. Wens ons kon meer tyd daar spandeer. Baie lekker kuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag Kobus, Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer te verwelkom. Vriendelike groete, Bushman Valley

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Rustig, mooi omgewing in kloof, swembad. Rustig in mooi natuur omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag Louis, Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit om u weer te verwelkom. Vriendelike groete, Bushman Valley

Shirley Ann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

What a beautiful place to wind down. Absolutely amazing and the location is really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Good day Shirley Ann, Thank you for your positive feedback. We look forward to welcoming you back. Kind regards, Bushman Valley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang