Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushman Valley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 127 resensies vir Bushman Valley
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Flip V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V

Super lekker om te bly.

Baie lekker. Lieflike omgewing. Netjies en ontspanne.

Juanita V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Baie gerieflike en mooi kampplek met vriendelike staff.

Bushman Valley is perfek geleë as jy Prince Albert en die Swartbergpas wil verken. Die kampplekke is mooi ingerig en nr 4 en nr 6 het hulle eie badkamers wat baie gerieflik is. Die staff was baie behulpsaam en het ons vinnig gehelp met alternatiewe verblyf in een van hulle huisies toe dit begin sneeu het op die berg en die weer baie koud geraak het.

Francois R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Netjies, skoon en veilig.

Ons het oorgebly in die houthuis wat oorgedoen is. Dit is die skoonste, netjiesste huis waarin ek nog oorgebly het. Als was perfek. 'n Braai is al wat gekort het, maar die Weber met charcoal het sy werk gedoen. Ek sal vir seker weer daar oorbly en dit vir enige iemand aanbeveel.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanessa B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Lekker atmosfeer en pragtige natuur.

Ons het lekker gebly en lekker gestap. Dit is lekker naby aan Prins Albert.

Elzie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzie S

Baie lekker gekuier en sal enige tyd weer daar bespreek.

Baie lekker gekuier, vriendelike en hulpvaardige personeel. Die terrein is netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Welmarie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmarie L

Baie lekker gekuier.

Baie lekker. So rustig net wat mens nodig het om te begin ontspan.

Bushman Valley se terugvoer

Hi Welmarie, dankie vir die puik resensie. Hoop ons sien jou weer by Bushman Valley Lodge.

Bushman Valley
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Sal dit graag weer wil doen.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang.

Edgar K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar K

Great location, clean and functional units, relaxing atmosphere.

Great location, close enough to cycle to town or nearby routes.

Werner K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

I dont want to advertise else more will come here!

If you want to get away from it all, visit this place. Use it as a base camp for the Swarberg Pass and other great roads in the area. We will certainly return.

Dirk Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Z

Baie lekker!

Ons het baie lekker gekuier. Uitstekende ligging!

Andries Gerhardus K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Gerhardus K

Het ons kuier daar geniet.

Lekker gebly, sal net graag DSTV-kanale ook wil hê.

Etienne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Rustig, goed geleë in die Karoo-omgewing.

Ons het die kampeerterrein baie geniet. Elke staanplek is kreatief anders. Ontvangs en geriewe was baie goed.

Dorinda Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda Z

Lui lekker wegbreek naweek.

Baie lekker gebly. Mens skakel af na 'n besige week.

Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Uitstekend.

Heerlike oornag punt vir Die Hel.

Trudie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie H

Prins Albert is 'n pragtige dorpie. Verblyf by Bushman Valley is topklas!

Absoluut pragtig tussen berge en rotse geleë. LekkeBlyplek! Klipgooi van asemrowende Swartbergpas af. Netjies, ruim en goed ingerigte kothuis, met goeie meubels en linne. Baie vriendelike personeel. 'n Ekstra rak in die stort sal goed wees.

Mc V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc V

Mooi, rustig, natuurskoon, wild.

Pragtige plekkie in baie mooi natuurskoon. Mens kan bokkies en kie dophou van jou stoep af! Baie goed toegerus en gerieflik om hout by die plek te kan kry.

Glen E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen E

Splendid stop over!

Lovely place, cottage fully offers everything for self-catering. Views are spectacular and the facilities are clean and neat. I did indeed wish I could stay longer - it was a stopover as part of a road trip. WiFi works, but you need to be closer to the office.

Jopie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie P

Ons het die 2 klein huisies langs mekaar bespreek en oor en weer gekuier. Great!

Die huisie was skoon, gerieflik en die beddens was groot en gemaklik. Die huisie waarin ons gebly het, het 'n nuwe dek met pergola bo, wat 'n baie bruikbare plekkie was - 'n perfekte plekkie om te sit en kuier terwyl jy die uitsig geniet. Braai, swem en kuierareas is ver genoeg uit mekaar sodat jy nie op vreemde mense se tone hoef te trap nie.

Angus A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angus A

Die eenheid was pas opgeknap en als lyk baie netjies. Die natuurskoon is pragtig.

Perfekte wegbreek van die alledaagse. In die natuur en rus vir die siel.

Adrian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian G

Lekker.

Baie mooi tussen die berge. Baie naby aan Prince Albert. Mooi huisies.

Ruthild L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruthild L

A beautiful, clean place with a welcoming atmosphere and staff.

Unfortunately we were booked in at a time when the whole of Prince Albert did not have electricity. This posed a serious issue of not being able to keep the insulin injections cold, and an inability to charge the hearing aids and phones. We do understand that this was due to circumstances beyond the control of the owners of the accommodation. However, the gas supply to run the generator was also used up. A plan B should have been in place for a fridge to use for the insulin. But besides this inconvenience, our stay was pleasant.

Tammy J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy J

'n Heerlike oornagstop op pad huis toe van vakansie, ons sal graag weer bly.

Ons het regtig lekker gebly, was rustig in die natuur. Daar was 'n storm wat die krag vir kilometers uitgeslaan het en hul het uit hul pad gegaan om dinge so gerieflik moontlik te maak. Die aanwysings was wel onduidelik en onakkuraat. Gelukkig kon een van die locals ons help.

Debbie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Super Klein Karoo accommodation close to the Swartberg Pass.

We had a lovely stay at Bushman Valley. It is a real gem in this lovely Klein Karoo nature reserve. Besides our comfortable accommodation, outdoors there were beautifully built thatch gazebos with shade and a sparkling pool for cooling off in the heat of summer. They also have an area for coffee and cake should you desire that. Thanks for a very pleasant stay.

Pieter K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Rustig en kalmerend.

Baie lekker oorbly plek met 'n rustige atmosfeer.

Patrick S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick S

Excellent.

Stay was great and I will recommend the location to anyone.

Paulina H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paulina H

Rustig.

Heerlik gebly. Net jammer dat die chalets nie 'n eie braai het.

Frances V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V

The igloo day bed was glorious for relaxing in late afternoon sun.

Peaceful and relaxing.

Fran E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fran E

As above.

Unbelievably clean throughout. Sparkling pool. Warm showers. Location is on point. Looking forward to the next trip.

Gerhard B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Lekker.

Ja, dankie, maar die houthuis het aandag nodig en die waterpomp wat gereeld aankom, is steurend.

Christo L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo L

Netjies, skoon en vriendelike staf. Net baie raserig.

Baie lekker gebly, maar as 'n plaas/reservaat bestemming sal dit help as aandag gegee kan word aan die volgende: Baie raserig, baie padgeraas. Die werkers skreeu instruksies na mekaar. Huisies behoort elkeen sy eie braai te hê.

Jan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Ons kom graag weer!

Ons het heerlik gebly! Alles was mooi skoon en netjies. Sou nog 'n paar wynglase daar wou hê. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Zuleika D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zuleika D

Gesin-vriendelik en mooi!

Die personeel is baie vriendelik, effektief en gasvry.

Adriaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan K

Was stil en al die geriewe het gewerk, veilig gewees.

Dis buite Prince Albert en dus meer stil en spasie. Ek sal verkies om weer hier te bly eerder as in die dorp.

Mieke S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke S

Lekker koud, maar pragtige omgewing.

Dit is maar koud so in die vallei, die son kom laat oor die berge en gaan vroeg onder. Pak maar warm klere en komberse in. Ek glo in die somer is hierdie kampterrein 'n lafenis. Die mansbadkamer se gas geyser het nie gewerk nie, maar die bestuur is besig om dit te herstel. Heerlike storte, geen baddens om kinders in te bad nie. Elke kampplek het sy eie wasbak, elektrisiteit en 'n lekker afdakkie met 'n skerp lig. Die braaigeriewe is goed. Daar is nie baie koelte indien jy dit sou soek in die somer nie. Daar is pragtige staproetes, wat 'n moet is om te sien. Die roetes is mooi gemerk, maar daar was nie 'n kaart beskikbaar nie, so 'n mens is nie seker hoe ver enige van die roetes is wat jy kies nie. Oor die algemeen het ons lekker gebly en sal vir seker weer daar bly.

Cobus S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus S

Totale rustigheid.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is wel baie beknop, maar dit het die beste ligging op die plaas.

John S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John S

Good.

Good location. Staff were respectful and helpful. Space between camp sites was ample. Suggest a spruce up to ablution block and site 2 needs to be levelled up better.

Natalie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie L

Scenic stay.

Loved the beautiful scenery. A bit close to the road so it got noisy sometimes with the passing traffic. Also, be wary of the baboons that come down from the nearby mountains when there is no one about.

Franzette A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franzette A

Refreshing, mooi, netjies.

Ons het regtig baie lekker gebly by Bushman Valley. Dis netjies en baie mooi.

Soren J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soren J

Well equipped but little privacy.

The house is very well equipped, with some charming details, but the design is unfortunate—the two bedrooms are open to each other, so you hear every snore, and the main light is above both bedrooms, so you need to go to bed at the same time. Shame, since the cottage has so many nice features.

Andreas S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andreas S

Baie mooi natuur.

Die ligging is reg. Die waterdrukpomp het elke 3 minute aangegaan en baie geraas. Ons het 'n aand opgegee a.g.v. die geraas wat die stilte deurdring. Die badkamers is glad nie op standaard nie.

Aletta J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta J

Baie rustig, salig. Die omgewing is baie mooi en die grasperke en swembad area is baie goed onderhou.

Ek en my maat is ongelukkig die aand vreeslik deur iets gebyt in die hoofslaapkamer. Die WiFi is onbetroubaar en Netflix het gehaper, wat sleg was vir twee tieners.

Pikkie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pikkie M

Nie weer nie. Daar is nog te veel haakplekke.

N Skynbaar onoplosbare kragprobleem het ons verblyf versuur in eenheid no 3. Ek dink onderhoud van die eenhede skiet tekort. Swak beligting in die leefvertrek.

Lizel N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel N

Niks geslaap, baie warm, so het met deur oop geslaap en geen sekuriteit.

Glad nie geniet nie? Die gasheer het ons glad nie laat weet van die krag situasie nie. En ook glad nie 'n plan van aksie gehad om gaste te akkommodeer nie. Die tuin kort drasties aandag en handeling na eenheid kort dringend aandag. Die braai-area is pateties. Die eienaar moet regtig meer aandag gee en nie net alles oorlaat aan werkers nie. Daar is geen onderdak parkering vir voertuie nie. Ons het een battery lantern gekry, wat in elk geval deur die nag gevrek het.

Lynette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Die moeite werd!

Bushman Valley was fantasties. Die eenheid was skoon, koel en gerieflik. Mooi wit linne in die kamers. Besoek gerus!

Dalena F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena F

Baie mooi omgewing met vriendelike mense.

Ons het lekker gebly. Die personeel was baie vriendelik.

Sias K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias K

Rustigheid vanself.

Dit is 'n rustige oorslaapplek. Sal weer kom, netjies en gerieflik. WiFi is net swak, maar nou ja, indien op vakansie, los die toestelle en kuier saam jou vriende en familie.

Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Fantasties! Sal beslis die plek aanbeveel.

Marius D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Fantastiese ligging met pragtige wandelroetes.

Pragtige omgewing en vriendelike diens.

Rayno B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno B

Ek het die verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Alles was skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het, was daar, net jammer dat daar nie voorsiening is vir krag tydens beurtkrag nie. Die diens was uitstekend en die personeel was baie behulpsaam wanneer jy hulle nodig gehad het. Die afdak vir die motor was 'n groot pluspunt. Mens kan sien dat hulle deurentyd verbeterings aanbring. 'n Deksel vir die jacuzzi sal welkom wees om die goggas uit te hou. Dis net die reuk van die riool wat bietjie lastig was, andersins was dit 'n baie rustige en aangename verblyf.

Jo W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo W

Windy but lovely.

Our campsite was clean and had a lovely lawn for us to pitch our tent, which made a great change from camping in dust!

Irene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene P

Bitter spesiaal. In Cottage 5 gebly, weg van alles anders af met privaatheid.

Ongelooflik spesiaal, het 12 uur die aand in die Jacuzzi gesit en sterre kyk met bobbejane wat boggom op klowe.

Dirk T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T

Ursule was so ongelooflik tegemoetkomend t.o.v. al ons behoeftes.

Waardeer opreg! Wat 'n lieflike, knus plek teen 'n baie redelike prys! Ons het die warm buitebad terdeë benut en geniet! En dit terwyl ons die pragtige uitsigte kon inneem.

Elize V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Ons het letterlik net oorgeslaap by Bushman Valley. Dit was absoluut voldoende daarvoor.

Die natuur is pragtig daar by Bushman Valley. Die huisie is voldoende vir oorslaap. Dit was stage 6 loadshedding so ons het bietjie gesukkel met krag. Geen kragopwekker by oord. Maar verder geen klagtes.

Tegan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan P

Peaceful, beautiful, enjoyable.

The staff were friendly and made us feel very welcome.

Chris V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Ons het 1 nag oorgestaan met "campervan" op pad na ons volgende bestemming.

Oord is uiters goed geleë vir kuiers in Prins Albert. Kampplekke is ruim en ver genoeg van medekampers om privaatheid te skep. Baie natuurlike plantegroei en uitsig op die omliggende koppe laat jou voel asof jy in die veld staan. In die somer sal ek die staanplekke verder van die swembad/ontvangs kies om potensiële geraas van swemmers te vermy. Staanplekke het krag, braaiplek, 'n onderdaksitplek area vir koelte/reën plus 'n kouewater-wasbak. Bushman Valley sien ons beslis weer.

Aretha E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha E

Serenity and tranquility at its best.

See stars.

Pierre C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Rus vir die siel.

As jy wil ontspan en rus, dis die plek. Stilte en natuurskoon. Als wat benodig was is daar, en skoon. Alhoewel dit nie geadverteer word nie, is daar 'n "generator" op bystand.

Jo-anne G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne G

Baie lekker plek. Gerieflik. Love die teardrop daybed by die lapa.

Heerlik gekuier. Oulike plek. Kan dit aanbeveel.

Jeannine I - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine I

We loved the gorgeous natural gardens and the multiple spaces to enjoy in the gardens and the nice deck and braai. The room was clean and well appointed.

We were given a friendly greeting on arrival. We also w joyed the fact that hiking trails are laid out and the lovely stone labyrinth and views. one suggestion I would make is to advise hikers that the path on the red trail is quite tricky with a lot of loose stones.

Otto S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto S

Heerlik en sielsverkwikkend.

Ons het ons verblyf by Bushman Valley ongelooflik geniet en die personeel se hulpvaardigheid en vriendelikheid was opvallend en van 'n hoë gehalte. Die omgewing en ligging van Bushman Valley was werklik wat ons nodig gehad het om net weer met ons Skepper te "connect". Die ervaring was net ongelooflik. Dankie vir die geleentheid om eerstehands die vriendelikheid van Prins Albert se inwoners te kon beleef.

Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B

Stil en rustig.

Kos vir die siel. Baie gasvry ontvang. Lekker groot eenheid wat goed toegerus is. Stil en rustig en 'n ster belaaide hemelruim, veral saans met beurtkrag.

Deon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Baie lekker plek, goeie ligging, naby lekker restaurante.

Baie lekker plek, goeie ligging, naby lekker restaurante, sterre is pragtig in die aand.

Juanita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Baie mooi en unieke kampterrein.

Lekker rustige omgewing. Baie naby aan Prins Albert. Baie mooi area met goeie geriewe.

Francie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francie B

Incredible getaway in the mountains. We had the best time!

Amazing self-catering little cottage with all the necessities available. Quiet, in nature and we were able to completely relax and enjoy the scenery. Thank you.

Bushman Valley se terugvoer

Hi Francie, thank you very much for your kind words. We hope you'll visit us again soon.

Bushman Valley
Lani O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani O

Stil, rustig, wonderlik!

Beste ooit! Besoek gerus as jy hou van sterre en 'n helder maan.

Bushman Valley se terugvoer

Hi Nico, Baie dankie vir die terugvoering! Die natuur en stilte is die beste medisyne!

Bushman Valley
Monre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monre B

Baie lekker! Sal verseker weer teruggaan.

Die ontvangs was baie vriendelik en alles was selfs better as wat ek verwag het. Die swembad is verseker 'n hoogtepunt en ook die vuurmaakpit en kuierarea.

Willie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M

Lekker.

Baie lekker. Vriendelike diens en netjiese ablusie.

Martin T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T

Was 'n awesome ervaring.

Als was lekker, klein goedjies wat bietjie aan gewerk moet word: ligte bo kop bietjie te laag, wifi kabels moet ook bietjie weggesteek word, verder 100/10.

Ben B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Gerieflik, netjies en rustig.

Netjies en skoon verblyf. 'n Spieël naby een van die elektriese proppe sal help.

Etresia H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia H

Pragtige plek tussen die berge.

Baie ruim kampeerplekke. Pragtige natuur. Vriendelike personeel. Al die kampplekke het nie gras nie. Was heerlike naweek.

Sunette F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette F

Mooi plek.

Vreeslike mooi plek, tussen die berge. Alles skoon en netjies. Het wel bietjie koud gekry. Het lekker gaan stap en verken en is net pragtig.

Barnie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie H

Hierdie was oornagverblyf.

Ons het hier oornag op 'n rit tussen Rietbron, Prins Albert en Calitzdorp.

Johannes V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Baie lekker gebly.

Ongelooflike mooi omgewing.

Tirsa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tirsa V

Rustig.

Baie ontspannend met 'n pragtige uitsig.

Kirsty W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty W

Beautiful

Overnight here, in cabin number 5. The cabin was clean, with beautiful views over the mountain and rocks. And my doggie was allowed to be there too. Was a freezing cold night, so was very glad re the heating provided. (Door wouldn't lock, so I hope the owners will fix it, was a bit scared sleeping alone with an unlocked door).

Billy G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billy G

Uniek en ongelooflik mooi.

Baie goed en vriendelik ontvang. Besig met vernuwing, maar dit het geensins gepla. Kothuis was puik met oorgenoeg ruimte. Lekker kuier-en braaplekke en wandelpaaie in die berg. Die bobbejane is baie vriendelik en het nie gepla nie. Die volgende besoek sal beslis heelwat langer wees.

Angelique V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Soek jy die stilte en die natuur van die Klein-Karoo om jou, omring met Swartberge is Bushman Valley jou antwoord.

Ons wou die keer, buite die dorpie, Prins Albert beleef en was ons beïndruk en tevrede. Ja ons siel is gevoed. Jy voel die wydheid en spasie van die omgewing. Jy kan rondloop, afkoel in die waterpoel teen die rotse wat omring is met die majesteuse Swartberge. Vriendelike Piet en Dries het ons so mooi gehelp! Ons huisie nommer 1 was skoon en netjies. Aangename gevoel as jy daar instap. Sou tog graag net wou hê, dat die hek saans toegemaak word, 'n mens voel bietjie uitgelewer as alles so oop is en jy nog die enigste gaste daar is. Onthou net asb. om die roosters elke dag na gebruik vir die manne skoon te maak en dalk die tuin meer gereeld natmaak in daardie droeë aarde. 'n Waaier in die huisie, wanneer dit loadshedding is asb., ons het baie warm gekry, want die lugversorging moes af tydens loadshedding, maar dan moet daar asb. 'n waaier wees wat jou kan afkoel anders is dit baie warm. Ons gaan vir seker weer kom kuier en rustig raak!

Kobus K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Clean and comfortable.

Well kept and maintained.

Sakkie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie S

Ons het die omgewing en die natuur waardeer en geniet.

Hierdie was die ideale plekkie net buite Prins Albert om oor te bly vir 4 nagte. Pragtig geleë tussen die berge en as jy by jou kothuis uitstap voel jy dadelik deel van die natuur. Baie lekker atmosfeer om te kuier met 'n swembad en lapa met braaigeriewe naby jou. Sommer 'n paar lekker staproetes om te doen wat duidelik met kleure op die klippe aangedui word en as jy nie te moeg word nie, behoort jy die aanwysings op die klippe goed te volg. Ongelooflike uitsigte van bo die berge wat ek baie geniet het. Omdat jy hier deel van die bergagtige natuur is, moet 'n mens maar uitkyk vir die bobbejane wat hier rondloop en wat jy kan teëkom. Ons het oorgebly in Kothuis 3 wat goed ingerig is, maar voel die hoofslaapkamer is te klein om in te beweeg en uit te pak. Ons moes ons maar self tuismaak in die leefarea en die ander bitter klein kammertjie. Vier persone gaan sukkel om oor die weg te kom vir langer as een aand. Lugversorger in die kamer en leefarea het goed gewerk. Omdat die WiFi-opvangs hier baie swak is, is die TV ook van geen nut nie, want hy werk net met WiFi-opvangs wat feitlik nie bestaan nie. Hier is ook geen selfoonsein wat 'n bietjie kan pla as jy dit wel nodig het. Die ysmaakmasjien in die kombuisie was 'n groot pluspunt. Die kombuis is ook toegerus met 'n groot yskas. Die personeel op die terrein was baie vriendelik en 'n aangename persoon om mee te gesels.

Sandra V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Iets anders.

Alles was goed, maar onderste kamer benodig 'n waaier in die somer.

Juanita E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita E

Amazing view. Peaceful and quiet.

We enjoyed our one-night stay in cottage 5 with a hot tub on the deck and the amazing sky, view, and mountain. We loved it all.

Andre B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Pragtige plek.

Ek het baie lekker gebly, dankie.

Jacques K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques K

Very quiet.

No wood took 6 hours to get tub warm. Need a cover for tub to keep heat in.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ettiene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ettiene M

Mooi plek, maar baie teleurgesteld oor die diens vanjaar.

Ek het by die instansie aangekom net na 6, die kantoor was gesluit, geen na-ure nommer, en moes dorp op- en afry vir iemand wat my kan help, uiteindelik kry ek die sleutel in die deur, daar was nie selfoonontvangs nie, en daar was ook nie 'n wifi-password nie, die hout was ook nie afgelewer nie soos ek gereël het nie. Ek is terug dorp toe vir hout, daar was nie ys in die dorp of hout by winkels nie, toe kom ek reg by 'n restaurant, ek het toe terug instansie toe gegaan, dis toe al 'n uur om alles te soek. Toe ek terug by instansie kom was dit stikdonker, toe ek die vuur opsteek was die braai stukkend, ek moes heelaand rondhardloop om kole dood te maak, om 'n brand te verhoed, so was dit toe 'n nagmerrie van 'n aand. Stoof ook net halfpad gewerk, dis vir my baie duidelik dat die bestuurder niks voel vir hul gaste nie, was swak,.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leonie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie B

Verskriklike mooi area, in die berg.

Die area is verskriklik mooi. Ons sou egter meer entoesiasme wou gehad het toe ons vra oor: 1. Die rockpool, die antwoord was dit is op die pad uit Swartberg, ek vra toe of daar aanwysings is, waarop dit "nee" was. Met dit vra ek nou hoe moet ek weet hoe om daar uit te kom, waarna die ontvangs sy skouer opgetrek het. 2. Die staproetes, antwoord was ek moet die paadjie in die berg volg, net om uit te vind dat daar verskillende kleure op klippe is, 'n waterval, rock pool ens. 3. MTB roetes was ek slegs gesê om uit die pad te gaan en ek sal 'n grondpad sien wat ek kan volg. Ek het dit maar eerder gelos toe. Die ontvangs was glad nie lus of behulpsaam nie. Die huisie kort maintenance, met die boonste houtbalustrade wat enige oomblik sal meegee as een daarteen te hard druk. Gevaar vir kinders. Basiese instandhouding kort: die buiteligte werk nie, asook nie badkamerligte nie. 'n Ordentlike pan in die kombuis sal waardeer word.

Jacques B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Die is miskien my top plekkie gewees vir 2022.

Ons het met 2 kinders in houthuis no 5 gebly. En dit is reg in die berg heel op die punt, die berge sit so reg rondom mens en die rustigheid, wel ek het nie woorde. Dis net buite die dorp en baie goed om te doen, 2 dae is te min. Baie danike Bushman Valley.

Bushman Valley se terugvoer

HI Jacques, dankie vir die wonderlike woorde en terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete. Bushman Valley vriende

Bushman Valley
Tirsa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa V

Mooi uitsig en natuurskoon.

Verblyf was netjies met 'n mooi uitsig. Swembad om in af te koel was wonderlik.

Bushman Valley se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien

Bushman Valley
Alice T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice T

Wonderful and restful.

Bushman Valley was organised, clean, welcoming and a beautiful location. We enjoyed our stay and hope to be back. The house is comfortable and the stars at night are breathtaking. Thank you!

Susan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Very nice and quiet.

Very beautiful place to stay in the mountains.

Daniel J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Heerlike toevlug net buite Prince Albert.

Ons het verwag om na donker daar aan te kom, maar dit was maklik om te kommunikeer met Ebrahiem. Die plek was pragtig ingerig. Ons was net jammer ons kon nie langer bly nie. Die waterpomp het wel deur die nag aangegaan, so miskien moet dit maar afgesit word deur die nag.

Willie J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Uitstekende waarde vir geld.

Mooi ligging baie netjies en bonus dat daar net WiFi is en geen selfoonopvangs is nie, maak die natuur net beter.

Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Was baie lekker.

As kamper voel ek dat die kampterrein aandag kort.

Marius G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Skoon geriewe, vriendelike ontvangs.

Moes die balans van R50 inbetaal. Ontvangs het dit van die hand gewys. Die wooneenheid was netjies, personeel op die terrein om dit skoon te hou.

Carelia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S

Wegbreek tussen die kranse.

Ons het gekamp en het dit vreeslik baie geniet. Groen gras help om tentpenne maklik in te kry en ons dogtertjie het dit baie geniet om op die gras te speel. Lekker afdak vir koelte- nie eens nodig gehad om gazebo op te slaan nie. Die badkamers word daagliks skoongemaak en is netjies. Ons het die warmbad baie geniet. Baie naby aan Prins Albert. Jacques by ontvangs was baie gaaf en bereid om met enige iets te help. Ons sal weer gaan.

Jacobus Johannes G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Johannes G

Baie lekker en afgesonder, weg van die samelewing af.

Daar is 'n oop warmbad wat vir alle kampers beskikbaar is in die buitelig wat jy self kan stook wat baie lekker is onder die Karoo se sterre wat hulle nie noem nie. Die plek lyk net soos die foto's en die diens is baie persoonlik.

Mark C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

The nicest and best value for money on our entire trip.

Air-con, pool, view, clean thatched cosy room, what more does one need.

Leon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Rus vir jou siel. Baie mooi natuurskoon. Goeie chalet.

Fantastiese plek.

Heinrich K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Baie goeie ligging en fasiliteite. Sal sterk aanbeveel.

Bushman Valley se ligging tussen die berge en naby Swartberg pas maak dit n perfekte blek vir 'n paar dae se vakansie en bergfiets ry. Baie geniet, volgende keer bly ons langer.

Bushman Valley se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Bushman Valley
Ettiene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene M

Was baie lekker, behalwe dat die baai baie ver was van die chalet en dat ek nie my vriend oor die klippe in sy rolstoel tot daar kon stoot nie, was ook nie tafel en stoele by braai nie, verder was dit lekker, wou graag langer bly.

Was baie lekker daar, behalwe dat die braai baie ver was en dat daar nie 'n TV is in chalet nie, en die WiFi te swak om DStv op skootrekenaar of foon te kyk, daarom TV nodig, verder was dit baie lekker, sal beslis nog baie wil gaan, oor en oor die geld werd.

Louna J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louna J

Baie geniet.

Die chalet was baie netjies en skoon personeel vriendelik. Omgewing om te verken uitstekend.

Christo W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Rustig, netjies, bekostigbaar.

Oulike plek, great diens.

Bushman Valley se terugvoer

Baie dankie vir U resensie. Ons hoop om U in die nabye toekoms weer te sien. Groete Bushman Valley Span

Bushman Valley
Piet D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Baie netjiese plek wat goed toegerus in baie mooi omgewing.

Buite Prince Albert in die mooiste natuurlike omgewing en tog naby genoeg aan die dorp vir iets te ete en drinke.

Marli L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli L

Hot tub-tyd!

Wat 'n unieke ervaring! Die hout huisie is heeltemal apart en privaat, goed ingerig en gemaklik. Die lekkerste deel: die 'hot tub'. 'n Eenvoudige Jacuzzi wat jy self met 'n donkie stook. Heerlik vir rus na 'n lang reis.

Anton G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

Pragtige omgewing.

Lekker rustige omgewing en kry 'n plaasgevoel.

Herman G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman G

Swartbergpas en Prince Albert besoek.

Great plek, baie geniet.

Bushman Valley se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat U dit geniet het by ons. Dankie vir U resensie, ons waardeer dit. Sien U weer in die nabye toekoms. Groete Bushman Valley Span.

Bushman Valley
Mariette H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette H

Ons het dit baie geniet om daar oor te slaap.

Ons het in kothuis 5 geslaap. Dit was goed toegerus, skoon en netjies. Die lugversorging was veral baie lekker. Ons het dit geniet om onder die sterre te braai en in die warmbad te ontspan. Die natuurskoon is asemrowend!

Andre M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Heerlike kampering.

Kampering met al die basiese geriewe in 'n pragtige omgewing. Beslis 'n besoek werd.

Gustav K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav K

Baie lekker!

Daar oornag tydens motorfiets-trip. Baie lekker, skoon, netjies. Baie lekker eenheid om buite te sit en braai en kuier as weer dit toelaat.

Roxanne M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne M

Great accommodation, well situated.

We really enjoyed our stay at Bushman Valley. A stone throw away from Prince Albert. The gorgeous location between the mountains. Will definitely book for longer next time we go!

Michelle G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Amazing setting.

We had a lovely stay. Facilities are basic, but it was clean. Make sure you make time to hike the trails in the reserve - the views were the highlight of our long-weekend-get-away.

Bernard R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Baie lekker goed geleë.

Baie goed verwelkom. Bestuurder op diens was baie hulpvaardig.

Ignatius D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius D

Baie mooi en aangenaam!

Bushman Valley is baie mooi geleë, pragtig natuurskoon, rustig!

Johan E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Heerlike rustigheid in die kloof.

Lekker maklike stappaadjies saam met die kinders.

Marco M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco M

Goeie oorslaap.

Die plek is meer vir kamp of groot groepe, groot kamer word gedeel. Baie goed vir groepe of motorfietsryers wat Swartbergpas gaan ry of Die Hel toe gaan. Was nog steeds 'n lekker oornag.

Mare F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare F

Awesome location.

Awesome location in the Klein Karoo. Great wooden cottage in the bush. Kids also loved the woodfire jacuzzi. Great that the room has a aircon.

Bushman Valley se terugvoer

Thank you for your review, we are glad that you have enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the near future. Kind Regards, The Bushman Valley Team

Bushman Valley
Christo C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo C

Baie dankie, baie lekker, noodsaaklikhede soos braaibak, en botteloopmaker is 'n noodsaaklike items.

Kan nie veel byvoeg nie

Danie Grobbelaar G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie Grobbelaar G

Rustige omgewing. Stilte. Kan heerlik ontspan en afskakel van gejaagde lewe.

Ontvangs was uitstekend. Vriendelik en hulpvaardig. Dadelik tuis gevoel. Pragtige omgewing tussen die koppe en berge met pragtige uitsig. Swartbergpas is 'n moet kyk en weer kyk.

Chris J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris J

Lovely stop-over - would use as a base for Prince Albert.

Beautiful setting, attractive chalet, comprehensive kitchen, good shower, tasteful interior decoration. Only negatives were mattresses approaching end of life and broken railing on verandah. We would heartily recommend Bushman Valley, and certainly will go back!

Mariska N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska N

Rustige en privaat verblyf.

Ons het in 'n afgeleë en baie privaat dubbelverdiepinghouthuis met 'n groot stoep en 'n vuurverhitte-warmbad op 'n aparte buitedek oornag. Ons het nie die water in die bad verhit nie, aangesien die son dit alreeds louwarm gebak het. Dit was heerlik om in die natuur van die vallei buite te sit en week na 'n warm dag. Ons is die aand bederf met 'n asemrowende sonsondergang. Wat ons gemis het, was 'n mikrogolfoond om ons wegneemete warm te maak. Die warmwaterkraan in die stort het ook gesukkel deurdat die water nie geleidelik oopgedraai kon word nie. Bushman Valley is onlangs deur 'n nuwe eienaar oorgeneem wat besig is om die hele oord te vernuwe en hopelik die probleempies uit te sorteer. Ons hoop om in die toekoms terug te gaan vir 'n langer besoek sodat ons die wandelpaaie kan gaan uitprobeer. Bushman Valley kan werklikwaar aanbeveel word.

Bushman Valley se terugvoer

Baie dankie vir U resensie. Ons is bly dat U dit geniet het by ons. Al die klein dingetjies sal beslis uitgesort word. Ons sien uit om U weer in die nabye toekoms te sien. Groete Bushman Valley Span.

Bushman Valley
Dolf B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf B

Die verblyf is netjies en skoon. Daar is 'n swembad en braaigeriewe.

Covid laat sy letsels en 'n mens kan sien dat onderhoud op geboue en die terrein dalk bietjie aandag kort, maar steeds is die huisie goed ingerig en netjies en skoon. Personeel is vriendelik en probeer hul bes om gaste te laat welkom voel en help met enige navrae/versoeke.

Karen S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen S

Pragtige omgewing.

Baie mooi natuurskoon. Wandelpad van 4 ure is pragtig, maar slegs vir fikse en ervare stappers. Rustig en ontspannend.

Bernice S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernice S

Nie geskik vir gaste ouer as 60 jaat nie, aangesien daar stapelbeddens is en almal slaap in 1 vertrek.

Nie voldoende stoele, eetgerei en glase nie.

Magda G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Magda G

Dit was lekker in die berge, maar akkommodasie was baie eenvoudig en ongerieflik.

Akkommodasie was afgeleef en die huis en badkamer maar bietjie stowwerig. Die natuurskoon maak egter op daarvoor.

Cecilia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cecilia V

Was standaard.

Akkommodasie was onder standaard

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang