Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushman Valley

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Bushman Valley-lodge is in die pragtige Oukloofberge geleë, wat deel vorm van die 1200 hektaar Swartberg Privaat Natuurreservaat. Die natuurreservaat grens van net buite die dorpie Prins Albert tot eerste water "eerste water" binne die majestueuse Swartbergpas.

Ons lodge is net 5 km vanaf Prins Albert en bied selfsorgkothuise en houthuise, in die natuur geleë om ons gaste die regte Karoo-ervaring te gee. Die kothuise en houthutte is goed toegerus vir selfsorg en het hul eie privaat badkamer, kombuisgeriewe en leefareas.

Boesmanvallei is ook net 14 km weg van die Gamkaskloof "Die Hel" afdraai. In die natuurreservaat is daar verskeie staproetes en 4x4-roetes om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Flip V
5.0
Super lekker om te bly. Baie lekker. Lieflike omgewing. Netjies en ontspanne.
Sep 2024
Juanita V
5.0
Baie gerieflike en mooi kampplek met vriendelike staff. Bushman Valley is perfek geleë as jy Prince Albert en die Swartbergpas wil verken. Die kampple...
Sien meer
Aug 2024
Francois R
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon en veilig. Ons het oorgebly in die houthuis wat oorgedoen is. Dit is die skoonste, netjiesste huis waarin ek nog oorgebly het. Als was ...
Sien meer
Aug 2024
Vanessa B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker atmosfeer en pragtige natuur. Ons het lekker gebly en lekker gestap. Dit is lekker naby aan Prins Albert.
Jul 2024
Elzie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en sal enige tyd weer daar bespreek. Baie lekker gekuier, vriendelike en hulpvaardige personeel. Die terrein is netjies en skoon. ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bushman Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang