Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushman Valley

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushman Valley is in die pragtige Oukloofberge, wat deel vorm van die 1200 ha Swartberg Privaat Natuurreservaat. Dié natuurreservaat grens aan Prins Albert en strek tot by Eerste Water in die majestueuse Swartbergpas.

Die lodge is 5 km van Prins Albert af en bied selfsogkothuise en houthuisies wat in die natuur skuil om aan gaste 'n regte egte Karoo-ervaring te bied. Die kothuise en houthuisies is toegerus vir selfsorg en het elk hul eie privaat badkamer, kombuisgeriewe en leefareas.

Bushman Valley is ook net 14 km vanaf Gamkaskloof, "Die Hel" se afdraai. Daar is verskeie voetslaan- en 4x4-roetes in die reservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Morne D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, asemrowende landskap, ontspannend. Pragtig ingerig met alles wat benodig word, ongelooflike uitsig oor pragtige landskap en so rustig. Die per...
Sien meer
Des 2024
Riaan B
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend. Baie lekker gebly, mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly.
Des 2024
Monico B
5.0
Best value for money in a relaxing environment. Most relaxing and beautiful environment just outside town, which was convenient to go e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Thys S
Gesin met klein kinders
5.0
Vir seker goeie waarde vir geld, ons kom weer kuier! Hoewel ons net een aand oorgeslaap het, was dit baie lekker. Geriewe is super skoon, die swembad ...
Sien meer
Des 2024
Diane B
Saam met lewensmaat
5.0
A little piece of heaven. Our stay was short but wonderful. The setting is just idyllic, the cabin was clean, well decorated, well equi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bushman Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang