Bushman Valley
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushman Valley is in die pragtige Oukloofberge, wat deel vorm van die 1200 ha Swartberg Privaat Natuurreservaat. Dié natuurreservaat grens aan Prins Albert en strek tot by Eerste Water in die majestueuse Swartbergpas.
Die lodge is 5 km van Prins Albert af en bied selfsogkothuise en houthuisies wat in die natuur skuil om aan gaste 'n regte egte Karoo-ervaring te bied. Die kothuise en houthuisies is toegerus vir selfsorg en het elk hul eie privaat badkamer, kombuisgeriewe en leefareas.
Bushman Valley is ook net 14 km vanaf Gamkaskloof, "Die Hel" se afdraai. Daar is verskeie voetslaan- en 4x4-roetes in die reservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Bushman Valley het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman Valley, Klaarstroomweg/R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang