Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmans Rest

Selfsorg

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
2.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.7
Diens
2.3
Veiligheid
2.7
Hanlie D
1 nag Saam met vriende
1.8
Mrt 2023

Glad nie aangenaam nie. Die reuk van rook tref jou eerstens as jy by die huis inkom en dan help die spinnerakke in die kamers ook nie juis nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hannes D
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Mei 2023

Die badkamer was die beste area van die plek. Sal my nie weer sien nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Gerrie K
Kort verblyf
4.4
Sep 2022

Heerlik. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette B
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2022

Lekker naby aan alles en vriendelike diens. Ons het 'n span wat in Sabie moes werk en vir 'n paar weke moes bly. Hul voertuig was veilig in die aande, die kamers was vir hulle baie gerieflik ingerig en die kommunikasie was baie goed. Hulle moes weer teruggaan vir 'n opvolgbesoek en het gevra dat ons weer vir hulle by Bushman's Rest bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Barend P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2022

Novel experience. The place is located centrally in town offering quick and easy access to many nearby spots for food or shopping. This is under new management and despite some setbacks, the stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sizwe Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Mrt 2022

Bad. We arrived and there was no one to help us. Rooms having a bad smell and we moved to other room and it was the same. Dinning room smelled cigarettes my asthma was trigged. Room is dirty and no-one is cleaning on daily basis. We slept for 3 nights with the same sheets and pellows. When we arrived the kitchen was dirty and it was cleaned when we arrived. In front of our room there's a dog making noise during the day, and the smell yo. Aircon was not working. They need to change the pillows and mattress, are fininshed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
1.0
Sep 2022

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 73, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA530db72d8d0d0f00d59d8b55a8354cc574536baccfb42c539f592f02ce8a9cb97760403ddb0f942ed60227b4cad743587700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 3 73 Main Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.099478656501 30.778833060532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang