Bushman's Rock Country Lodge
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wewerweg 570, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bushman's Rock Country Lodge bied gerieflike akkommodasie net 16 km van Pretoria af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby die stad en ander geriewe.
Verblyf word in 'n Gesinskamer of 'n Junior Suite-kamer gebied. Die Gesinskamer is 'n ruim eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Junior Suite-kamer is 'n ruim eenheid wat 2 gaste kan akkommodeer en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, toilet en wasbak.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea en WiFi in.
Ontbyt en ander heerlike à la carte- en buffet-etes is teen 'n addisionele koste in die restaurant beskikbaar. Indien jy spesiale dieëtvereistes het, kan dit op versoek gereël word. Die lodge het 'n kroeg, 'n hindernisbaan, spa en swembad waarvan gaste gebruik mag maak. Ons het uitstekende konferensielokale vir sakereisigers en spanbou, troues en ander spesiale byeenkomste wat gereël kan word.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Bushman's Rock Country Lodge is naby heelwat aktiwiteite geleë en gaste kan gerus op dagtoere na die Cullinan Diamantmyn en ander besienswaardighede gaan.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Leriche Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Wewerweg 570, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Gaste dink Bushman's Rock Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kameeldrift-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wewerweg 570, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang