Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushman's Rock Country Lodge

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wewerweg 570, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bushman's Rock Country Lodge bied gerieflike akkommodasie net 16 km van Pretoria af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby die stad en ander geriewe.

Verblyf word in 'n Gesinskamer of 'n Junior Suite-kamer gebied. Die Gesinskamer is 'n ruim eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Junior Suite-kamer is 'n ruim eenheid wat 2 gaste kan akkommodeer en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, toilet en wasbak.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea en WiFi in.

Ontbyt en ander heerlike à la carte- en buffet-etes is teen 'n addisionele koste in die restaurant beskikbaar. Indien jy spesiale dieëtvereistes het, kan dit op versoek gereël word. Die lodge het 'n kroeg, 'n hindernisbaan, spa en swembad waarvan gaste gebruik mag maak. Ons het uitstekende konferensielokale vir sakereisigers en spanbou, troues en ander spesiale byeenkomste wat gereël kan word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Bushman's Rock Country Lodge is naby heelwat aktiwiteite geleë en gaste kan gerus op dagtoere na die Cullinan Diamantmyn en ander besienswaardighede gaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Helma H
Saam met vriende
5.0
Sien my beslis weer! Vir 'n plekkie om net weg te breek vir 'n dag of wat, is dit heerlik! Rustig en stil. Die spa was asemrowend met uitstekende dien...
Sien meer
Mrt 2024
Elize L
Saam met vriende
5.0
Het lekker gekuier en diens was uit die boeke. Julle is tops! Ons het baie lekker gebly. Eenheid was mooi skoon en netjies. Personeel van die skoonmak...
Sien meer
Mrt 2024
Lizel N
Saam met lewensmaat
4.8
Net 1 nag oor gebly. Sal weer daar oornag. Eenheid was baie netjies. Enigste negatief is die lae toilette in die eenheid (nr 25). Moeilik vir persone ...
Sien meer
Jul 2024
Henriette J
4.8
Baie lekker wegbreek. Plek is baie skoon en gerieflik. Al die personeel is baie vriendelik.
Mrt 2024
Estie B
Saam met lewensmaat
4.6
Baie mooi plek. Wetkers is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was baie lekker, bietjie gesukkel met die krag.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leriche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Wewerweg 570, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Bushman's Rock Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wewerweg 570, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f231ee436571ceb1bb1f50647ccf13526f06c493a6cb728ec9994811bbcfc53eec36a7cf42431a8c4a315d734a1db168d77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 570 Wewer Street Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.655799612311 28.30914199345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang