Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmanspad Estate

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome stay. We had an awesome stay and were made to feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Resbe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Chilled mountain estate was very much enjoyed. Wonderful 4 days of stay here. Everything you need is on the estate or nearby. Beautiful scenery and caught some black bass (catch and release). Baboons do come nearby, so please be careful. Plenty of wood for fire and braaing, and customer service goes over and beyond to accommodate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marku B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Time to recharge! Relaxing and rejuvenating, just what the Dr ordered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Fantastiese uitsig, gemaklike akkommodasie, redelik naby omliggende wynplase. Die uitsig oor die vallei is onverbeterlik, en ons het die staproetes om die dam en deur die wingerde baie geniet. Die ligging is gemaklik naby die Bonnievale-omgewing wynplase. Die wynmaker was baie vriendelik en akkommoderend, en ons kon laat middag op die Vrydag wyn koop. Nota: Geen wynproe op die plaas beskikbaar oor 'n naweek. Die beskuit, moerkoffie en oorgenoeg braai en kaggelhout (ingesluit) vir die naweek was 'n pluspunt. Ons akkommodasie was skoon en netjies met wit linne en handdoeke. Die huisie se houtrame en buitemeubels kort 'n lagie vernis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Oornag op pad vanaf Weskus na Tuinroete. Al die nodige inligting is vooraf goed gekommunikeer. Die huisie is ruim en goed ingerig. Alles was skoon en netjies en dit is vir seker die braai met die allermooiste uitsig! Sal graag weer gaan - hopelik vir langer tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Bruce B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Baie lekker kuiertjie. Heerlik gekuier, behalwe vir die DSTV wat nie gewerk het nie, maar die gasvrou het dit sommer vinnig reggestel. Dit sou lekker gewees het as die braaiplek binne was of dalk onderdak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The service from host Rochelle was really first class with nothing being an issue. We were unfortunate to be caught up in the WC floods on Heritage weekend 2024, and Rochelle was an absolute star in coordinating extra days' stay overs, bringing fresh towels, rusks, etc. without being asked. She was a rockstar and made the stay for our family an extremely pleasant affair. We would return in a flash!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shahin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Relaxing tranquil. Perfect spot for a relaxing romantic getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

A stay we very much enjoyed. We first visited in winter of 2018 for our honeymoon and thought to experience an autumn stay this time around. The cottages are an absolute gem. The view has you mesmerised and just gazing into the far distance. Tranquility is in abundance. Our new profound memory of Bushmanspad Eststate will be the breathtaking night-time stars. Thank you to Rochelle for her excellent customer service all the way from Germany! You are amazing. We will definitely return and recommend this hidden gem called Bushmanspad Estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60 Ashton - Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeddd0d950d7b66d1707a03ae2b79972fbb0d95a5909ae0669d6b98bd5ad00bada777459bb2a96ab12e8cde7aada0a7b0f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 R60 Ashton - Swellendam Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.898484982103 20.196218490601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang