Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmanspad Estate

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60 Ashton - Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bushmanspad Estate bied selfsorgverblyf op 'n wynplaas teen die hange van die Langeberge en spog met 'n uitsig oor die boorde in die rigting van die Breederivier. Hiér kan gaste aan 'n glasie wyn teug en die panoramiese uitsig en sonsondergang onder die Afrika-lug bewonder.

Verblyf is in 5 selfsorgkothuise met 'n plattelandse styl beskikbaar. Elke kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n groot slaapbank vir 2 kinders, 'n TV en 'n kaggel. Hout is vir die kaggel beskikbaar en WiFi word voorsien. Elke kothuis lei na 'n stoep met 'n toegegroeide pergola, stoepmeubels en 'n panoramiese uitsig op die koppie wat 'n uitsig oor die Breederiviervallei bied. Elke kothuis het 'n ingeboude braai.

Bekroonde wyne is op die plaas te koop. Gaste kan gerus die wynproelokaal en kelder vir 'n ontspannende wynproe-ervaring besoek.

Aktiwiteite sluit 'n wyntoer, voëlkyk, bergfietsry, voetslaan op die ou Boesmanroete na die Kloof, swem in die plaasdam of ontspan by die aangrensende kuierarea in, terwyl gaste die pragtige inheemse Nguni-beeste bewonder. Daar is supermarkte en restaurante in Robertson, Ashton en Montagu, almal minder as 20 minute se ry vanaf Bushmanspad Estate.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mark R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. We had an awesome stay and were made to feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Resbe C
Saam met lewensmaat
5.0
Chilled mountain estate was very much enjoyed. Wonderful 4 days of stay here. Everything you need is on the estate or nearby. Beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marku B
Saam met lewensmaat
5.0
Time to recharge! Relaxing and rejuvenating, just what the Dr ordered.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Adri D
Saam met vriende
4.8
Oornag op pad vanaf Weskus na Tuinroete. Al die nodige inligting is vooraf goed gekommunikeer. Die huisie is ruim en goed ingerig. Alles was skoon en ...
Sien meer
Mrt 2024
Anna L
Saam met lewensmaat
4.4
Fantastiese uitsig, gemaklike akkommodasie, redelik naby omliggende wynplase. Die uitsig oor die vallei is onverbeterlik, en ons het die staproetes om...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R60 Ashton - Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bushmanspad Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60 Ashton - Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeddd0d950d7b66d1707a03ae2b79972fbb0d95a5909ae0669d6b98bd5ad00bada777459bb2a96ab12e8cde7aada0a7b0f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 R60 Ashton - Swellendam Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.898484982103 20.196218490601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang