Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmen Inn

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwin-straat 43, Musina, 0900, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushmen Inn bied oornagverblyf in die hartjie van Musina, Limpopo. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n oornagverblyf in die area.

Verblyf word gebied in 4 dubbelkamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n tee- en koffieskinkbord in. Ekstra geriewe sluit 'n lessenaar en 'n TV met DStv in.

Gaste het toegang tot 'n piekniektafel en 'n swembad. Daar is ook 'n gelisensieerde kroeg en 'n lapa.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Irwin-straat 43, Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Bushmen Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwin-straat 43, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd915cecd3cf23134f207fa5a871f72921b654cf9f9dcc094b578534e258ab8e202f3cf8b7b6bce5c692ad99a5ddae7e15d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 43 Irwin Street Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.3543315 30.0430734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang