Bushmen Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irwin-straat 43, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushmen Inn bied oornag-B&B-verblyf in die hartjie van Musina, Limpopo. Dit kan 'n goeie opsie wees vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n oornagverblyf in die area.
Dié eiendom bied 7 dubbelkamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Alle kamers is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n tee- en koffieskinkbord in. Bykomende geriewe sluit 'n lessenaar en 'n TV met DStv in.
Gaste het volle toegang tot die eiendom se sonnige buite-area wat 'n piekniektafel en 'n uitnodigende swembad het om op daardie warm somersdae af te koel. Daar is ook 'n gelisensieerde kroeg en lapa-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerhard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Irwin-straat 43, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Bushmen Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Musina Mapungubwe National Park Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irwin-straat 43, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang