Bushriver Lodge
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 1 Oxford Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 875 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushriver Lodge is op die oewer van die Olifantsrivier, naby die Krugerwildtuin en slegs 25 km vanaf Hoedspruit. Die lodge is tussen die welige natuurlike endemiese rivierplantegroei en bome op die oewer van die standhoudende Olifantsrivier geleë.
Bushriver Lodge bied selfsorgverblyf in luukse eenhede met lugversorging of in chalets met 'n toegeruste kombuis en privaat braai-areas.
Die hooflodge bied 'n uitsig oor die Olifantsrivier wat die tuiste is van seekoeie, krokodille, visse en watervoëls.
Aktiwiteite op die perseel sluit in voëlkyk en self-begeleide wildritte waar njalas, sebras, kameelperde en rooibokke gesien kan word. Daar is ook verskeie stap-, draf- en bergfietsryroetes.
Die chalets en hooflodge het betroubare WiFi en werkstasies en Bushriver Lodge kan ook die ideale plek wees vir gaste wat van die huis af werk. Gaste kan 'n skemerkelkie op die dek met 'n uitsig oor die rivier geniet.
Die lodge is 'n ideale vertrekpunt vir gaste wat graag die Krugerwildtuin, Panorama-roete en omliggende Laeveld wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Inez Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Erfdeel 1 Oxford Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Bushriver Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 1 Oxford Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang