Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BushTime at Mabula

  • Kapasiteit: 400 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterhoekspruit-laan, Rooiberg-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mabula Private Game Reserve Self Catering is aan die voet van die Waterberge in 'n privaat wildreservaat geleë. Die oord is op die 12 000 hektaar Mabula Privaat Wildreservaat en bied ryk wildsoorte wat die Groot 5 en meer as 300 voëlspesies bevat.

Die verblyf-eenhede is in 4 aparte kampe en bied 'n unieke ligging. Modjadji het die bos en oop vlaktes, Sunset Hill het onbeperkte uitsigte en die beste sonsondergange en Bush en Game Lodge het pragtige uitsigte oor die vlaktes en heuwels in die verte.

Die chalets is ingerig om privaatheid te verseker en om 'n beter gevoel van die wildernis te skep. Al die eenhede is volledig vir selfsorgverblyf ingerig en beskik oor 1 tot 6 slaapkamer-boskampe.

Die Mabula-hooflodge bied 'n swembad en 'n swembadkroeg, die Mabula-spa en 'n restaurant wat ontbyt, middag- en aandete bedien.

Mabula Private Game Reserve is die ideale wegbreek met familie en vriende terwyl hulle die wonders van die Afrika-bosveld ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Renate M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Alles was baie goed. Die enigste ding wat beter kon wees, sou wees om die leeus te kon sien. Twee van die bewaarders was behulpsaam en vr...
Sien meer
Aug 2024
Eloise M
Gesin met klein kinders
5.0
Salig, rustig, lekker. Ons het heerlik ontspan in die bosveld. Lekker vir 'n gesin met klein kinders.
Jul 2024
Mignon V
Gesin met tieners
5.0
BushTime at Mabula was 'n fees. Wildsrit wat ingesluit was, was 'n hoogtepunt! Fantastiese wegbreek.
Mrt 2024
Jannine M
Saam met vriende
5.0
Heerlike Bosveld-wegbreek. Ons het die tydjie by BushTime at Mabula vreeslik geniet! Die personeel van BushTime by Mabula is vriendelik, professioneel...
Sien meer
Okt 2023
Daantjie J
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker naweek saam familie. Baie lekker eenheid op die berg met eie paadjie. Watergat voor met baie diere wat kom suip elke dag. Lekker dag gehad by M...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

BushTime Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Renosterhoekspruit-laan, Rooiberg-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink BushTime at Mabula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 400 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterhoekspruit-laan, Rooiberg-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzOPZWeGTTRp5Vb9xBuG8gW1F9x6AdNWvqgQpIhR9QTO3Wakn2S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 94 5 1 5 Renosterhoekspruit Lane Rooiberg District 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -24.738508 27.926747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang