Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Bliss

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.3/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

2.3 uit 5van 3 resensies vir Bushveld Bliss
Netheid
1.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
1.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
1.7/5
Kelly B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kelly B

Gelukkig het ons net daar geslaap, maar sal volgende keer op 'n ander plek bespreek.

Ongelukkig was die beddens nie van baie goeie kwaliteit nie. Die stort is verouderd, asook die beddegoed. Die kas vir klere het geen hangplek gehad nie. Beddegoed het vuil gelyk a.g.v. die kleur. Wasbak was gekraak. Die kombuis- en badkamergordyne kon mens deursien, wat vir die badkamer nie goed is nie. Ons het handdoeke voor die vensters gehang. Trokke het tot na middernag verby gery en ons uit die slaap gehou.

Celeste V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste V

Onnet en geen privaatheid.

Die plek kort baie skoonmaak- en opknapwerk in ons opinie. Ons het vol bytplekke uit die bed opgestaan. Die matras is versleten, jy lê bo-op die springverings in die matras, het toe eerder op die bank geslaap. Die hele huis het 'n muffe reuk sodra jy by die deur binnekom. Die huis is reg langs die Marloth-hek, so daar is heeltyd geraas van voertuie wat in en uit ry. Die tweede helfte van die huis word deur die opsigter se familie bewoon, so mens het geen privaatheid nie.

Bushveld Bliss se terugvoer

Geagte Mev. Viljoen,

Ons vra nederig om verskoning vir enige ongerief wat u ervaar het tydens u verblyf. Ons neem u terugvoer baie ernstig en werk hard om al die aangehaalde kwessies aan te spreek. Ons verseker u dat verdere stappe geneem gaan word om die verbeterings aan te bring. Baie dankie vir u begrip.

Vriendelike groete,
Joey

Bushveld Bliss
Carli D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carli D

Aaklog.

Klein. Geen veiligheid. Glad nie privaat nie.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 91, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA014ca725c6a9bcb1f7d0ffc1947e7a317e03463c1f558c3d2944511c07be3fb0712733ca1a272699adcedfda0ab5cb6fa3d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 3 5 1 3 91 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39756 31.761663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang