Bushveld Game Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelasfontein KR602, Erfdeel 29 van Erf 2, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 172 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bushveld Game Farm is 36 km buite die dorp Modimolle geleë.
Verblyf word gebied in 3 struktuurtente met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders elk. Elke struktuurtent beskik oor 'n dubbelbed en 'n stapelbed asook 'n en suite-badkamer. Alle struktuurtent lei na 'n patio met 'n houttafel en -bankies. Elke tent is toegerus met eetgerei, kooktoebehore, 'n yskassie en sy eie braai-area.
Gaste kan ook van die gemeenskaplike braai- en vermaakarea gebruik maak.
Wild op die plaas sluit blesbokke, blouwildebeeste, rietbokke, rooihartbeeste, waterbokke, sebras, bosbokke, duikers, njalas en vlakvarke in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Maroelasfontein KR602, Erfdeel 29 van Erf 2, Modimolle, 0510, Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelasfontein KR602, Erfdeel 29 van Erf 2, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang