Bushveld Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Shaun S - Mei 2024
Algehele gradering
Die rustigheid was die top punt vir my.
Karin S - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, lekker atmosfeer.
Michael N - Apr 2024
Algehele gradering
Vylig mooi en regtig ontspannend.
Dalene D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Veronica M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Winnie S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was rustig en ons was goed gerus.
Gordon B - Apr 2024
Algehele gradering
Leke rustag.
Angelique D - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Kort, lieflike wegbreek wat ons weer sal doen.
Paul Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry, skoon. Goed geleë.
Liezel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik tussen al die bome. Vriendelike eienaar.
Dirk V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig in die natuur. Heerlik gekuier.
Adriaan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Lees meerJohan V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige natuurlike omgewing, mooi swembad en boma braai area.
Casper P - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het die gastehuis as basis gebruik om Harties te verken.
Yolanda G - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend, vars lug, vriendelikheid en vrede.
Joseph V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik rustige omgewing.
Jared D - Nov 2023
Algehele gradering
Good for some peace and quiet and a fire under the stars.
Mike B - Okt 2023
Algehele gradering
A lovely place to stay.
Paul S - Okt 2023
Algehele gradering
Very clean and secluded Bushveld Manor.
Gerrit B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig in die Bosveld.
Juliana M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustigheid
Carli K - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig
Charmaine C - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en baie sentraal.
Robert P - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustig in die natuur.
Rachelle B - Aug 2023
Algehele gradering
The service was very good, and our stay was so relaxing.
Joe G - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect stay-over place. Very comfortable and cosy.
Bianka J - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Marlize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n stukkie hemel!
Maritza T - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek. Mooi netjies en rustig. Voel net die eienaars moet 'n ander alternatief gebruik by die hek waar mens inkom. My foon was pap en kon nie bel sodat hulle die hek moet oopmaak nie.
Jan-Rudolph B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was die ideale plek om baie naby die begin van die "Om die Dam Marathon" oor te bly.
Kobus O - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig. Kamer skoon ,als wat jy nodig het van 'n ketel tot koffie, badkamers is toegerus mat als wat jy nodig het.
Rudi V - Nov 2022
Algehele gradering
Moeite werd.
Dianne H - Nov 2022
Algehele gradering
The accommodation was very clean and tidy and in a beautiful setting.
Sarie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en gemaklik vir kort tydperk verblyf.
Marko B - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Elizma E - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige vriendelike omgewing.
Salome V - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike mense en pragtige bosryk-omgewing.
Zinitha T - Jun 2022
Algehele gradering
No microwave and no hot water.
Bushveld Manor se terugvoer
The listing doesn’t advertise self-catering, although all cutlery and utensils are provided for a braai.
The gas geyser operating is explained on arrival for hot water.
Garth S - Feb 2022
Algehele gradering
Kort maar baie aangenaam.
Xander V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam! Sal definitief weer bespreek daar.
Penny M - Des 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay, the management very polite, the place is clean and safe. They are very nice people will definitely go back.
Derek J - Nov 2021
Algehele gradering
Bushveld Manor is a great place to stay, good room - lovely garden and pool.
Oliver G - Sep 2021
Algehele gradering
See stars.
Cinzia H - Mei 2021
Algehele gradering
Overnight stay for a nearby wedding.
Antoinette B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Skoon, netjies en jy kan voel jy is nou in die bos!
Musa R - Nov 2020
Algehele gradering
The place was clean, serene and absolutely amazing. The hosts were wonderful.
Lerato T - Nov 2020
Algehele gradering
Bad.
Bushveld Manor se terugvoer
Alhoewel die twee honde Leeu en Reeva groot is, het hulle 'n wonderlike natuur, is vriendelik en is amper blyer as ons om gaste te ontvang!
Kayla A - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, alles wat mens benodig in eenheid.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes