Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Symphony

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Bushveld Symphony
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Henry S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Hoogs aanbeveel, sal definitief weer wil besoek.

Baie lekker huis met al die nodige geriewe. Ligging is puik naby die rivier waar daar altyd iets is om te sien. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Definitief aanbeveel vir 'n rustige tyd in die bosveld.

Elizabeth R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R

Wonderful stay at Bushveld Symphony.

Had a wonderful stay at Bushveld Symphony. Marelize kept in contact up to our arrival and Alberto, the housekeeper, is truly wonderful. Very polite and helpful.

Maria D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

We all loved the place, lovely surroundings.

I would not recommend using a normal car, but rather a double cab or 4 x 4.

Retha S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha S

Heerlik! Lekker rustige kalmerende omgewing.

Was baie lekker, handdoeke was muwwerig maar die personeel het dit dadelik gewas en skoon terug gebring. Braaiplek werk nie lekker nie, kort driehoeke vir roosters. Die personeel is 'n aanwins en het baie gehelp!

Yolanda W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda W

Lekker om in die bos te wees. Die boonste slaapkamer en dek is heerlik.

Die ligging is goed, maar beslis nie vir 4 mense nie. Die foto's was ook misleidend aangesien foto's van die hoofhuis onder die boomhuis gelys is. Ons het 4 dae gebly en moes vra dat vullis verwyder word.

Bushveld Symphony se terugvoer

Beste Yolanda
Ons is bly oor jou positiewe terugvoering oor Tree Symphony se ligging. Die duplex is op Seekoeistraat gelee wat beteken dat daar net lieflike bos tussen die huis en die rivier is. Ons is jammer as daar dalk 'n misverstand was oor hoeveel mense dit kan slaap. Dit is 'n romantiese plek en perfek vir 2 mense. Ons bied die sleeper couch net as opsie vir mense wat dalk daarvan gebruik wil maak veral vir kinders. In ons beskrywing word dit duidelik gemaak. Daar is wel 2 badkamers en genoeg eetgerei en stoele om vier mense te akkommodeer. Die fotos van die hoofhuis is saam met Tree Symphony vir diegene wat sou belangstel om alby plekke te bespreek.

Beste groete
Marelize

Bushveld Symphony
Hylie O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylie O

Fantastiese plek vir 'n familie kuier!

Ons almal, jonk tot oud het dit baie geniet en sal graag weer wil gaan.

Alan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan K

Comfortable stay, excellent position, highly recommended.

Bushveld Symphony could easily be a normal, granted large, family home. The accommodation was clean, well-equipped and comfortable. We appreciated the wonderful view of the Crocodile River from the viewing deck very much. The family tended to gather on the patio and around the splash pool in the evenings after a long, hot but rewarding day in the Kruger. Bushbuck, blue waxbills, kudu, baboons and a crafty little genet kept us entertained when they came to visit the garden. We enjoyed our visit tremendously and I have no reservations in recommending the house. Thanks need to go to the staff and the management. The latter were most approachable and helpful, whether it was wifi access, information about furry visitors to Marloth or anything to do with making our stay a pleasant one. We were greeted by a very friendly Alberto, who was available and willing to assist wherever and whenever we needed him.

Wilna F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna F

Die plekkie was baie mooi en netjies

Sal dit defnitief aanbeveel

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 2483, Marlothpark, 2162, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3Hs2CHghIbcgOOaqJ5zbch1c3ROCaqhqk41vJv0JnX7L78SCD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2483 Seekoei Street Marloth Park 2162 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.336924517339 31.785136738985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang