Homestead on Kruger
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik van Eck-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R46 400 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Homestead on Kruger is 'n pragtige en privaat selfsorgvakansiehuis by die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin. Dit is die ideale blyplek vir 'n onvergeetlike vakansie saam met vriende en familie.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 8 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en badhanddoeke. Die slaapkamers bied ook toegang tot 'n stoep met sitplek.
Die leefarea met lugversorging het 'n groot kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekare en 'n toonbank toegerus is. Langsaan is daar 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis spog ook met 'n groot onderdakstoep met buitemeubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai, en lei na 'n inheemse tuin met 'n swembad en sonstoele - die ideale plek om 'n bietjie in die son te baai.
Daar is ook 'n vuurput onder die bome waar gaste lekker kan kuier. Gaste kan self gaan wildkyk, of die groep met 'n begeleide aktiwiteit bederf, soos 'n begeleide wildrit of 'n boswandeling.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 85
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hendrik van Eck-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Homestead on Kruger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik van Eck-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang