Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Terrace Hotel on Kruger

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 83 resensies vir Bushveld Terrace Hotel on Kruger
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacobus K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K

Fantasties.

Dit was fantasties gewees.

Hennie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Wow! Asemrowend. Sal weer binnekort kom kuier.

Dit was 'n wonderlike oorslaap by Bushveld Terrace. Ons het elke sekond geniet.

Bushveld Terrace Hotel on Kruger se terugvoer

Thank you so much for the rave review, Hennie. We are thrilled to hear you had such a wonderful experience with us. That is exactly the kind of experience we'd like you to have. We look forward to having you back. Best regards, Debbie Turner

Bushveld Terrace Hotel on Kruger
Hennie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Fantasties.

Wat 'n wonderlike aand by Bushveld Terrace. Die personeel is great en die verblyf asemrowend.

Ezelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ezelle S

Pragtige plek!

Baie mooi en elegante plek!

Izette K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette K

Relaxing stay.

Restaurant superb - reservations needed as it gets busy. Consider adding KykNet to the DStv bouquet and a room freshener/room spray.

Jillian G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian G

Wat 'n bederf, vandat ons daar aangekom het totdat ons die volgende oggend gery het.

Vriendelike en flinke diens by ontvangs, netjies en skoon kamers. Aandete en ontbyt by hulle restaurant uit die boeke uit. Ek kan nie wag om weer hier te kuier nie!

Schalk G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk G

Stunning.

Wonderlike personeel, baie stylvol en 'n goeie ligging. Sal aanbeveel vir sakereis of vakansie.

Carel M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M

Baie lekker ervaring.

Ons het die verblyf en restaurant baie geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Liana V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana V

Ideale oornag vir ingang na Kruger Nasionale Park.

Uitstekende restaurant met buitengewoon heerlike kos. Ongelukkig van mening dat badkamers dringend 'n opgradering nodig het. Muwwerige stort.

Roelof V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Was eenvoudig net fantasties.

Ons was aangenaam verras met ons aankoms by die hotel. Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, heerlike kos, vriendelike personeel in die restaurant. Ons het dit baie geniet.

Andre E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Fantasties, soos gewoonlik.

Ons slaap elke jaar daar oor voordat ons in die wildtuin ingaan, dis ons jaarlikse bederf, ons geniet dit baie!

Isabel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel S

Very comfortable and convenient in entering Kruger Park at Palaborwa.

We can highly recommend this accommodation. The food and room were both great.

Rina K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Ongelooflike lekker kuier.

Baie netjies, baie vriendelike diens, lekker kos, personeel is beleefd en vriendelik. Dis beslis die moeite werd om hier te bly. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Kamer is bitter mooi en netjies.

Alexander B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander B

Bushveld Terrace Hotel sien my gou weer!

Ligging, kos en diens was 5-ster!

Pieter V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Bushveld Terrace is great value for money considering the class establishment. Great stopover when entering the Kruger National Park early the next day.

We had an excellent experience at Bushveld Terrace, the staff was very friendly and the room was clean and very comfortable. The food at the restaurant was great and the staff was also very friendly. We will be back on our next visit to the Kruger National Park. Keep up the good work during these challenging times.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Bushveld Terrace is uitstekende waarde vir geld as jy die klas instansie in ag neem. Uitstekende oornagplek indien jy vroeg die volgende dag die Krugerwildtuin wil besoek.

Ons het 'n uitstekende ervaring by Bushveld Terrace gehad, die personeel was vriendelik en die kamer was skoon en baie gemaklik. Die kos by die restaurant is goed en die personeel was ook baie vriendelik. Ons sal weer terug wees met ons volgende besoek aan die Krugerwildtuin. Doen so voort gedurende hierdie moeilike tye.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Florence M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence M

Perfect.

The place was clean and quiet which was what we needed, the food was out of this world and everyone was so friendly and welcoming. We really enjoyed our stay! The place is so close to Kruger National Park Phalaborwa gate!

Elbie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L

Netjiese, gerieflike oornag by hek van Kruger.

Dis 'n kindervriendelike, baie netjiese en rustige oornagplek. Ruim kamers en badkamers maak dit 'n plesier om daar te bly. Die omgewing is rustig en bring jou reeds in 'n ontspanne luim. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Aangename atmosfeer in restaurantarea, ook vir kinders.

Renato R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renato R

Amazing beyond words.

What an amazing stay. The staff are extremely friendly, especially the manager Rufus. The food is out of this world. Chef Adrian surely knows what he is doing. We felt like absolute royalty.

Hannes J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J

Vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Uitstekende ontbyt. Ruim kamers. Ongelukkig was ons stortkop verstop en niemand aan diens om dit te herstel nie. Personeel was werklik vriendelik. Die terrein is skoon en netjies versorg.

Chenique Nicole R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenique Nicole R

Uitstekende verblyf en mense.

Sal dit aanbeveel vir enige toeris of persoon wat verblyf benodig.

Roelof S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

Fantasties!

Van dat ons daar aangekom het tot ons na 5 dae terug huis toe gegaan het, net tuis gevoel. Dit voel soos 'n luukse huis in die bosveld, die diens was uiters professioneel. Die sjef het ons bederf met krokodil, Amarula creme brûlée en tuisgemaakte skons. Die ligte in die aand skep 'n ongelooflike atmosfeer met vure wat brand en die sterre wat gesien kan word vanaf die swembad. Ons het ons wittebrood vreeslik geniet aangesien dit 1 min se ry vanaf die Phalaborwa-hek is. Ons het 'n wildrit bespreek en ons het die mooiste foto's kon neem van die Krugerpark se natuurskoon.

Rita S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

Home away from home.

Niks is te veel moeite vir hulle nie.

Sarie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie V

Heerlik rustig.

Kon rustig slaap. Kos is uitstekend.

Iain H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iain H

Nice place, they tried hard.

It is a good place to stop on the way in or out of the KNP. It is not really a 4-star hotel, you have to drag your own luggage through the car park to reception, so do remember your wheels on your suitcases. The room we had was fine, not 4-star, no chairs to sit on, WiFi was super after none in the park. Dinner they tried hard, but had a limited menu, am sure they could do better. Wife loved the steak, but I was looking for something special! We left early the next day and missed breakfast so they gave us a packed breakfast, full marks for that. May stay there again, but hope the menu is improved.

Hannelie 0 - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie 0

Fantasties!

Stylvol en gerieflik. Restaurant 'n wenner.

Hugo V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V

Baie skoon en gerieflike kamers.

Restaurant op perseel is topklas.

Andre E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Fantasties!

Ons slaap ten minste een maal 'n jaar by Bushveld Terrace en het dit nog elke keer net geniet - dis altyd n bederf!

Johannes J L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L

Pragtige, rustig, hotelkamers is netjies, ruim met baie goeie matrasse. Vriendelike personeel.

Ideaal om in te oornag voor jy in die wildtuin ingaan. Pragtige, ruim en netjiese hotel. Sal beslis weer daar oornag.

Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie netjies, vriendelike personeel, goeie kos, uitstekende koffie en een van ons gunstelinge!

Sien sterre.

Armand V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Droomwegbreek!

Pragtige hotel waar die personeel uit hul pad uit gaan om jou soos 'n koning en koningin te laat voel!

Sanja H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja H

Fantasties, ek gaan weer daar bly, beslis!

Vriendelike mense! Uitstekende sjef! Skoon en netjies. Was 'n heerlike plesier om daar te bly. Sal enige tyd aanbeveel en beslis weer daar bly. Baie dankie aan almal.

Rialette V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V

Gerieflike, luukse verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die ontvangsdame en ons is 'n keuse gegee om 'n kamer te kies. Sy het ons daarheen vergesel. Dit het ons baie welkom en tuis laat voel. Ons het ook aandete geëet. Die diens was flink en vriendelik en die porsies baie ruim en smaaklik. Ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ons sleepwa, met bagasie vir 'n week, het voor die hotel gestaan, en was baie veilig. Ons sal weer daar oornag. Baie gerieflik as oornag stop voor 'n besoek aan die wildtuin.

Kobus B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Baie spoggerig met vriendelike ontvangs.

Die hotel is werklik luuks met baie spasie in kamer. Die balkon wat uitkyk oor 'n stukkie laeveld is 'n troos as jy so pas uit die wildtuin kom. Die prys het aansienlik verhoog oor die laaste jaar, maar dit bly steeds 'n treffer.

Philip C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Philip C

Te duur en teleurstellend.

Kamers was mooi maar die beddens is "cheap" bymekaar stoot enkelbedjies wat jou baie laat rond rol in die nag. Het baie meer verwag vir die geld wat ons betaal het. Al voordeel is dat dit naby aan die hek van Kruger is.

Marcel S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Lekker plek om te gaan rus.

Baie oulike plek sal graag weer wil besoek.

Kobus B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Ongelooflik stylvol.

Die personeel was baie gasvry en vriendelik, die hotelkamer baie netjies en gemaklik en die restaurant-area baie prakties en gesellig. Ons sal enige tyd weer daar oornag op pad in of uit die Kruger.

Andre E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Juweel in die Bosveld!

Dis die tweede keer wat ons hier oorslaap en die diens is puik. Kamers ruim en gerieflik, personeel vriendelik en bekwaam - sal definitief weer en weer hier oorslaap.

Helen M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M

Beautiful.

Relaxed environment.

Hess R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hess R

Stylvol, bekostigbaar en perfek geleë.

Baie lekker - luuks tog bekostigbaar, modern en naby die Wildtuin - perfek vir ons!

Dave H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H

Excellent value for money, perfectly located for the Kruger, outstanding restaurant with excellent food, good value for money.

We really enjoyed our stay, excellent staff ready to help at all times. Nice pool to relax in as well. Breakfasts were good as well as having some variety each day. Restaurant provided outstanding food every day as well as having very willing staff. Room was a good size with an excellent bathroom with both large shower and bath. Balcony facing onto the Kruger, great privacy and quiet. Great for the Kruger 200 m from the gate a real winner for me. Thanks.

Stephan B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B

Baie lekker.

Dit was great en baie lekker.

Annemarie J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Netjies verblyf met luukse geriewe.

Restaurant was puik! Skep 'n gesellige atmosfeer en kos van heerlik. Graag Bushveld Terrace Hotel weer besoek.

Ruan N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N

Pragtig, bekostigbaar, heerlike kos en fantasties ligging.

Die kamers was pragtig en die kos fantasties. Sal versker Bushveld Terrace aanbeveel.

Magda F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Asemrowend.

Baie lekker. Vriendelike personeel. Sal definitief weer kom. As perfeksonis is dit my tipe verblyf en diens.

Carlien F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F

Atmosfeer, vriendelike diens, heerlike etes.

'n Juweel reg langs die wildtuin. Die hotel is smaakvol en baie word gedoen om 'n goeie atmosfeer te skep. Die kos is heerlik en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dit is baie beslis die moeite werd om daar te ontspan.

Stina B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stina B

Gerieflik, luuks.

Baie lekker gebly. Heerlik geëet en baie vriendelike personeel.

Jacques D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Baie aangename Lodge.

Aangename lodge, ruim kamers en goeie ontbyt.

Hester G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester G

Baie ruim en aangenaam.

Dit was 'n goeie ervaring indien die geleentheid hom sou voordoen, sal ek weer daar oorslaap.

Johan P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Goed geleë en gerieflike akkommodasie.

Goed geleë, naby die Wildtuin. Gerieflik vir besigheid in die dorp en die omliggende gebiede. Restaurante is beperk maar hierdie hotel se restaurant is goed. Soos altyd is plattelandse kelners nie goed opgelei nie.

Annalie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie L

Dit was heerlik en ons sal beslis weer gaan.

Ons het ons verblyf terdeë geniet! Die personeel is uitstekend opgelei, ons was veral beïndruk met die diens van die restaurantpersoneel (kelners). Ons sal definitief weer kom.

Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie D

Nie verwagtinge ontmoet nie.

'n 4 ster boetiekhotel ... toilet lek in badkamer dat die water so loop op die vloer, geen hulp met jou bagasie nie jy moet maar self sien en kom klaar, ons het meer verwag vir die prys.

Stewart C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart C

The food that the chef prepares is excellent quality. I recommend all the seafood dishes they are excellent.

The place is tranquil with a swiiming pool to cool off in hot days. The proximity to the Kruger gate is awesome as wildlife noises are heard through the night.

Willem V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Aangenaam.

Ontvangs was goed en vriendelik. Kamer was betyds gereed en netjies. Verblyf was aangenaam.

Andre E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Uitstekende diens ─ waarde vir geld!

Ons is soos VIP's behandel ─ die feit dat dit so naby die Wildtuin is, maak dit regtig die moeite werd om daar oor te slaap!

Bennette W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennette W

Heerlik en die kos was uitstekend

Heerlik! Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Jeanette L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L

Uitstekende wegbreek in die bosveld.

Reg langs die Phalaborwa-hek en daar is vir ons 'n heerlike ontbytpakkie gepak omdat ons vroeg in die Krugerpark wou ingaan. Die verblyf is pragtig en kraakskoon. Die kos by die restaurant aan te beveel. Heerlik om die vure gekuier. Sal enige tyd weer gaan kuier. Dankie aan al die personeel van 'n baie aangename naweek.

Awie E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E

Familievriendelik, baie skoon en modern, DStv met Supersport.

Ons was vir 'n naweek saam met ons baba van 8 maande by Bushveld Terrace Hotel. Die kamers was baie skoon, netjies en modern. Mooi uitsig oor die bosveld. Binne 200 m vanaf die Kruger Wildtuin se hek. Ontbyt was ingesluit en was groot en heerlik, DStv kanale is 'n goeie kombinasie wat SuperSport ingesluit het. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Jan Jacobus W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Jacobus W

Uitstekend!

Bushveld Terrace Hotel kan vir seker aanbeveel word. Ons het in die gastehuis geslaap. Die suites is keurig, ruim, smaakvol ingerig met mooi uitsigte. Ontbyt was heerlik! Ontvangs professioneel en vriendelik. Uitstekende ligging vir dagritte in die wildtuin. Pragtige ontspan-kuierstoep met silwerskoon swembad. Aandetes by restaurant uit die boonste rakke! Baie dankie almal!

Phillip B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Very friendly and helpful reception, cleaners and waiters.

Beautiful place with beautiful and helpful people. Thank you Bushveld Terrace and a special thanks to your reception lady.

Cecilia N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia N

Die plek is pragtig so in die natuur.

Ons het dit baie geniet. Die plekkie is pragtig, die diens is goed en die kos was heerlik.

Sara C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sara C

Perfect location.

Stayed in the guesthouse. Hotel would have been the better option. Not ideal having breakfast while teenagers are sleeping under blankets on patio furniture. Location perfect.

Lukie E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lukie E

Almal daar is vriendelik en doen hulle bes om jou gelukkig te hou.

Die aandete in die hotel was baie lekker en hulle diens is puik. Die slaapdeel was gemaklik en gerieflik. Ons het ook heerlik ontbyt geëet.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Balungile M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Balungile M

Perfect.

We had fun and the service was excellent.

Pat V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat V

Enjoyed our short stay.

We will definitely stay here again. A very convenient place to stay since we left the Kruger Park through the Phalaborwa gate.

Mark V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Great, great, great!

It was the best place we visited since our trip to Thailand. The people are great and service is out of this world.

Elsie L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie L

Dit was 'n heerlike belewenis.

Ons het heerlik langs die hotel geëet! Ons het baie gehou van hoe die hotel oudhede vertoon het, dit het dit so 'n "vintage" gevoel gegee.

Natasha S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Fantastiese tydtjie gehad. Sal enige tyd weer daar bly.

Die personeel was 10/10. Baie professioneel en vriendelik. Gaan die ekstra myl om jou te help.

Lizette D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Uitstekend!

Sien die sterre.

Elmien J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien J

Ongelooflike kos, mooi verblyf en oulike personeel! Kan nie wag om terug te gaan nie.

Kan nie wag om weer te gaan kuier nie! So lekker en so mooi.

Tebogo M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

Best breakfast in the country.

The environment, the rooms with airconditioning and satellite TV as well as the breakfast were superb. This place is beautiful, the service was great and we experienced no issues at all.

Harry U - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry U

Wonderlike ervaring.

Wonderlike kliëntediens, baie vriendelik en het ons op die hande gedra.

Ann L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann L

Puik diens en sal weer daar gaan slaap.

Baie skoon en netjies. Kos uit die boonste rakke.

Charlene S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Ons het heerlik gebly en geslaap, en die kamers is stunning en ruim!

Die diens was goed en almal was vriendelik! Ons sal julle weer gebruik! Aan LekkeSlaap: baie baie dankie ons gaan julle meer gereeld gebruik julle diens is puik en dit was so lekker dat julle als so maklik en gerieflik maak! Bushveld Terrace se verblyf, restaurant en speelarea vir die kinders was ongelooflik lekker, ons gesinskamer was netjies skoon en vreeslik ruim! Baie dankie ons sien julle gou weer!

Stefanie G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie G

Excellent!

Very well situated, easy access to the Kruger National Park. Excellent rooms, neat, tidy, spacious and comfortable. Excellent food at the restaurant and lovely atmosphere. Excellent referral!

Magda K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Dit rustig en baie veilig.

Daar was hulp toe ons gearriveer het om bagasie in te neem. Vroegoggend het die skoonmaker reeds die binnehof skoon te maak sodat ons ontbyt daar kon geniet. Almal was baie vriendelik en die etes was uitstekend.

Johan L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Rustig.

Personeel vriendelik. Rustige verblyf. Maaltye uit die boonste rakke.

Kobus L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Baie lekker en rustig en tog so naby aan die Kruger-hek. Die kos is baie goed en ons het dit werklik geniet.

Baie mooi en goed uitgelê. Die kos was beslis die sterretoekenning werd en ons het dit werklik baie geniet. Die eerlikheidskroeg by die gastehuis sluit net te vroeg, 16:00, sou jy net rustig by die gastehuis wou kuier en die bosveld-aande wou geniet. Die ligging van die perseel maak dit die perfekte bestemming vir 'n Kruger-wegbreek, sou jy nie binne die park regkom nie. Beslis aan te beveel.

Heinrich S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Aangenaam.

Daar kan beter kommunikasie wees met betrekking tot verblyf-opsies. Verder was alles baie bevredigend.

Gert C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Funksionele verblyf reg by Kruger Park se ingang.

Ons het 'n baie goeie ontbyt gehad.

Susan G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan G

Die hotel wel, maar sal eerder die gastehuis vermy.

Ons het ‘n bietjie van ‘n probleem gehad by Bushveld Terrace. Ons het ons deposito betaal, maar volgens die hotel is 'n kleiner bedrag oorgeplaas as wat aan ons kant wys. Ons het ons besprekingsdokument van LekkeSlaap vir hulle kon gee en hulle het dit wel aanvaar. Die hotel was pragtig en die restaurant baie goed. Ons het nie besef dat daar ‘n hotel en ‘n gastehuis is nie. Die kamer wat ons bespreek het, was nie ‘n hotelkamer nie, maar in die gastehuis wat ‘n paar honderd meter verder is. Die kamer is mooi en die ontbyt by die gastehuis baie goed. Die gastehuis word dalk nie so dikwels besoek nie en daar was 3 spinnekoppe in die kamer waarvan een ‘n roman was wat in my man se klere beland het! Ons sal baie graag weer die hotel besoek, maar ek sal eerder die gastehuis vermy!

Vanaf
Vanaf R2 858
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik van Eck-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206c7c0d9040f8348c9b36a602880da4d3bd360475de81c507f518cc474334be74dc591abe70e648b4306629a69747701f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 858 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 2 Hendrik van Eck Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.945367963435 31.162362992763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang