Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushvilla's

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 149, Silinque Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bushvilla bied lieflike selfsorgverblyf in Phalaborwa en is in die Silonque Privaat Natuurreservaat geleë en grens aan die Krugerwildtuin. Dit is in die hartjie van die bos geleë en bied vrede tussen die natuurskoon.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en elkeen het 'n privaat ingang. Die slaapkamers het elk lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sit-en eetarea. Buite het elke eenheid 'n stoep met draagbare braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n tennisbaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Erfdeel 149, Silinque Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 149, Silinque Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0760f8e3a021ddf5722f6f09bca3846478c5a9a814512566873bb037c7da21c01b18d1ddad2d5e4b04925741944d56c7111f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) Plot 149 Silinque Nature Reserve 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.881898538776 31.154585155225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang