Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushwhacked

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Chris M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties! Alles baie mooi en skoon en almal so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wollie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die verblyf was groot genoeg, alles was skoon en die gasvrou is baie vriendelik. Dit was baie lekker en om te dink dis slegs 5 km uit die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie-ann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect for our needs. We were warmly welcomed. Our accommodation at Bushwhacked was quaint and adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Ons het lekker gebly. Dit is baie 'n lekker plek vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Relaxing. Just what we needed (again) before and after our race. Everything is just perfect! Thank you once again for allowing us to come and wind down. We will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Dit was baie rustig en die omgewing is verskriklik mooi. Ek was mal oor die huis waarin ons gebly het. Die houtwerk in die huis is ongelooflik mooi. Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons vir die familie gaan kuier in Barberton. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

We only stayed one night but I absolutely love it there. It's a charming, clean, peaceful place. I would love to spend a few days there sometime. The hosts are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Perfekte ligging en uitsig. Twee ander kamers in die huis met gaste maar het goed gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Great accommodation and views. The duck-down pillows, the view while braaing, and the hospitality of the owner made it a gem in Barberton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons het slegs oorgeslaap op pad na die Krugerpark. Dit was perfek. Heerlike oorslaapplekkie met 'n pragtige uitsig en oulike klein braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter/Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brommersplaas Plot 370, Baberton, 3701, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxOGQzNzQzLWJmMTAtNDNiYy1iOTNmLWU1NTlkYzE1YjBjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Plot 370 Brommers Farm Barberton 3701 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.800276010887 31.045250237512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang