Bushwillow
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reinet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Chimone B - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig. Lekker rustig. Goed ingerig.
Lees meerBushwillow se terugvoer
Baie dankie! Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer.
Baie groete
Reinet en Shannon
Corrie D - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Bushwillow se terugvoer
Baie dankie Corrie, ons hoop julle kom kuier weer. Groete. Reinet en Shannon
Albert N - Jan 2022
Algehele gradering
The place is awesome and beautiful.
Marinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Fantastiese plek om te ontspan en familietyd uit te koop.
Thomas C - Apr 2022
Algehele gradering
It was fantastic, we all enjoyed our stay, kids were so excited I would definitely recommend.
Bushwillow se terugvoer
Thank you Thomas, I am so glad you enjoyed the stay. We look forward to hosting you again sometime.
Regards,
Reinet
Joanne P - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful! Felt safe, secure. Beautiful location, will definitely be back.
Bushwillow se terugvoer
Thank you Joanne
We are super happy to hear that you enjoyed your stay. We would love to host you again.
Regards
Reinet and Shannon
Riana B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Bushwillow se terugvoer
Baie dankie Riana, ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Hoop ons sien julle weer.
Baie Groete
Shannon en Reinet
Reinhardt H - Aug 2021
Algehele gradering
Relaxing, quiet with the best view.
Bushwillow se terugvoer
The best spot to watch the Bokke win another Lions series. Thank you so much for your kind words and we hope to host you and your family again.
Regards,
Reinet and Shannon
Craig D - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Dewald S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en netjiese huis en privaat.
Bushwillow se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop julle kom kuier weer.
Kista N - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Karen O - Des 2020
Algehele gradering
Bushwillow was superb. It was quiet, relaxing, beautiful view. Very private and well maintained.
Lees meerBushwillow se terugvoer
We are so happy to hear that you enjoyed your holiday. We look forward to seeing you again.
J D - Nov 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Bushwillow se terugvoer
Baie Dankie. Ek is so bly dat julle lekker gekuier het. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Reinet
Amanda J - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflike skoon, veilige plek met mooi natuurlewe.
Bushwillow se terugvoer
Baie dankie Amanda, dit maak ons hart baie bly om te hoor julle het ons plekkie geniet. Hoop om julle weer te sien.
Milé S - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker, maar die kombuis was baie vuil en daar was net 4 handdoeke vir 8 mense.
Bushwillow se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoering. Ek sal baie seker maak met die huisbestuurder dat dit nie weer gebeur nie. Ek verstaan van hom dat die skoonmakers "vergeet" het om die handoeke af te bring na die huis toe.
Ons hoop dat julle die res van die naweek wel geniet het.
Groete,
Reinet
Beatrice C - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Stephen M - Apr 2019
Algehele gradering
It was fine.
Bushwillow se terugvoer
Hi Stephen,
Thank you for taking the time to review our spot and thank you for your patience while dealing with the Eskom troubles in the area during your stay.
We hope to see you again.
Regards
Reinet
Maeshnie N - Des 2018
Algehele gradering
Simplicity.
Bushwillow se terugvoer
We are so happy you had a great stay! Hope to see you soon and thank you for your great review:)
Jan L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik. Beslis 'n lekker plek om te wees.
Bushwillow se terugvoer
Dankie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons hoop julle sal weer kom kuier.
James V - Mrt 2018
Algehele gradering
Lovely getaway in the bush!
Bushwillow se terugvoer
We are so very glad you enjoyed your stay and we hope that you will join us again.
Hesté-mari V - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Bushwillow se terugvoer
One is baie bly dat julle lekker gebly het, julle is enige tyd weer welkom.
Colleen B - Jul 2017
Algehele gradering
Home away from home! Little piece of heaven in the middle of God's nature.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Tuiste weg van die huis! 'n Stukkie hemel in die middel van God se natuur.
Bushwillow en omgewing het die pragtigste uitsig oor Da Gama-dam waar jy wakker word met die roep van visarende elke oggend. Baie sentraal ten opsigte van die roetes in die Graskoparea, God's Window, The Pinnacle, Bourke's Luck en Drie Rondawels. Ook 'n rustige entjie se ry vanaf Sabie, Pelgrimsrus en die omliggende watervalle. Naby genoeg om vir 'n dag na die Krugerwildtuin te ry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bushwillow se terugvoer
Dear Colleen,
We are delighted that you enjoyed your stay with us and we look forward to seeing you again.
Thank you for the wonderful review.
Kind Regards,
Bushwillow
Annemie T - Jun 2017
Algehele gradering
Voorwaar 'n juweel.
Lees meerBushwillow se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde oor Bushwillow. Ons is so bly julle het lekker gekuier en hoop om julle weer daar te sien.
Marisca B - Mei 2017
Algehele gradering
Ons sal definitief weer teruggaan!
Annelien J - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome tyd beleef!
Bushwillow se terugvoer
Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom kuier weer.
Renato P - Aug 2017
Algehele gradering
Die plekkie is waarde vir geld.
Bushwillow se terugvoer
Beste Renato,
Baie dankie vir jou opmerkings. Ek sal definitief my advertensie verander, die skottelgoedwasser het onlangs gebreek en ons wag nog vir die nuwe masjien. Die DStv is geavtiveer maar soms met die weer moet dit "reset" word.
Ek hoop julle sal weer kom kuier en dat ons dan vir julle 'n 5-ster ervaring kan gee in alle opsigte.
Groete,
Bushwillow
Sanri S - Okt 2017
Algehele gradering
Ek sal Bushwillow aanbeveel vir my vriende en familie.
Bushwillow se terugvoer
Baie Dankie Sanri,
Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het. Weereens onverskoning oor die sleutel situasie, jy en jou gaste het ons verskering dat ons met die hotel gepraat het en dit nie weer sal gebeur nie. Ons hoop julle kom kuier weer.
Carrol V - Des 2016
Algehele gradering
Was lovely, loved the scenery the house was fully equipped needed nothing more.
Bushwillow se terugvoer
Thank you Carol.
We hope you will be back.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushwillow, Hazyriver Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang