Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BusinesShelf 2 Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
Slegs verblyf
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 3
Slegs verblyf
Kamer 4
Slegs verblyf
Kamer 5
Slegs verblyf
Kamer 6
Slegs verblyf
Kamer 7
Slegs verblyf
Kamer 8
Slegs verblyf
Kamer 9
Slegs verblyf
Kamer 10
Slegs verblyf
Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Geen besoekers word toegelaat nie.

Gaste wat 'n ekstra gas wil saambring, moet toestemming van die gastehuisbestuurder kry en 'n ekstra tarief sal gehef word.

Indien die sleutels nie met vertrek teruggegee word nie, sal 'n fooi van die gas se krediet- of debietkaart afgetrek word om die koste van die nuwe sleutels te dek.

Die krediet- of debietkaart wat gebruik is om 'n bespreking te bevestig en te betaal, moet met inklok gewys word. Die gastehuis sal 'n afdruk van die kaart maak om die geldigheid daarvan te verifieer.

Slegs internet-bankoorplasings en krediet- of debietkaarte word aanvaar. Alle gaste moet die volle balans met aankoms betaal.

Rook is verbode. Gaste wat in die kamers rook, sal beboet word vir vir die skoonmaakdiens. Gebruik asb. die aangewese rookareas op die perseel.

Die gastehuis aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige skade, verlies of beserings aan gaste, hul besoekers, voertuie of besittings nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieshoutstraat 16, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f3de5905fae16ebc5a1b0d7b74ea3f6108abffda1b0d23f1132a4878db96a8d20e89faee04f59fb8f5a0c8989e9b6ec26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag, vir 2 mense 16 Nieshout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.695670460691 23.051701687732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang