Bustani
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de-laan Edenvale, 86, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bustani bied selfsorgverblyf in Edenvale, Johannesburg. Dit is ideaal geleë en naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hoofweë en plaaslike geriewe.
Verblyf word in 3 ruim selfsorgwoonstelle gebied. Elke oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koniningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe teogerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke woonstel het 'n privaat stoep met stoepmeubels waar gaste hul etes saam kan geniet.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel beskikbaar. Bustani is naby die Greenstone-winkelsentrum en Meadowdale-winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3de-laan Edenvale, 86, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Bustani het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de-laan Edenvale, 86, Edenvale, 1609, Gauteng