Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butlersrail @ Butlershaven farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hannelie H
1 nag
5.0
Nov 2024

Fantasties, heerlik ontspannend in die natuur omgewing. Jip vir seker, gaan beslis kleinseuns neem vir 'n verblyf in die trein by Butlersrail Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wat 'n unieke ervaring. Wat 'n aangename verrassing en unieke ervaring was die Butlers Rail antieke treinwa. Die dekor komplimenteer steeds die outentieke styl van die treinwa. Die goeie gehalte linne, glase en koffiebekers was 'n groot pluspunt. Dit was een van ons mees unieke verblyfervarings. Die eienaars het 'n passie vir dit wat hulle doen. Dankie vir al die bederfgoedjies, beskuit en hout. Ons sien uit na die volgende besoek aan Butlers Rail en kan dié verblyfervaring met volle vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Oorbly oppad na bestemming. Hierdie is 'n fantastiese ervaring. Pragtige dekor en baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suset D
1 nag
5.0
Sep 2024

N ongelooflike ervaring. Dit was 'n ongelooflike ervaring, om op 'n trein te slaap met 'n baie mooi uitsig op die natuur. Jakals se hoor en natuurlik plaasdiere. Die gasvrou ontvang jou vriendelik en wys met trots die pragtige trein wat so mooi in sy oorspronklike vorm behou is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

100%. Dit was baie geniet. Sal weer daar stop as ons oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bo verwagting. Baie lekker ondervinding. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rusel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

It was amazing and restful on the farm. Great to stay on an old train. It was amazing and restful on the farm. Great experience to stay on the train. Had air conditioners. It was very restful and peaceful to braai outside and just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna M
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastiese verblyf, herinneringe aan kinderjare se treinritte. Unieke verblyf naby die N12. Treinwa is luuks ingerig met goeie kwaliteit beddegoed, handdoeke, lugreëling en alles wat jy nodig kan kry. Wonderlike plaaservaring, ons het die rustigheid geniet. Se groete vir Zulu, Biscuit en Sky.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Iets heeltemal anders. Neem 'n mens terug in die verlede. Heerlike oornag. Dit was 'n heerlike en interessante oornagverblyf. Die gasvrou was vriendelik en het na elke behoefte van ons omgesien. Ons het dit baie geniet om weer in 'n outentieke treinwa te slaap, want as jongmense het ons baie trein gery. Wonderlike herinneringe! Die wa is keurig opgeknap en ingerig met alle moderne geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Een van die lekkerste plekke wat ek nog oorgebly het. Lieflike plek om oor te bly. Rustigheid vanself op 'n plaas. Gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81ba4f51ba667f18a116798d5c530eaaba06c5e287f98d87914d9e003a19101171d02a9254053d0e1428bb861078474b3499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 Butlershaven plaas N12 Suid 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.907028148745 24.677311331034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang