Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butlersrail @ Butlershaven farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lawrence T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

100%. Dit was baie geniet. Sal weer daar stop as ons oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bo verwagting. Baie lekker ondervinding. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rusel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

It was amazing and restful on the farm. Great to stay on an old train. It was amazing and restful on the farm. Great experience to stay on the train. Had air conditioners. It was very restful and peaceful to braai outside and just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna M
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastiese verblyf, herinneringe aan kinderjare se treinritte. Unieke verblyf naby die N12. Treinwa is luuks ingerig met goeie kwaliteit beddegoed, handdoeke, lugreëling en alles wat jy nodig kan kry. Wonderlike plaaservaring, ons het die rustigheid geniet. Se groete vir Zulu, Biscuit en Sky.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Iets heeltemal anders. Neem 'n mens terug in die verlede. Heerlike oornag. Dit was 'n heerlike en interessante oornagverblyf. Die gasvrou was vriendelik en het na elke behoefte van ons omgesien. Ons het dit baie geniet om weer in 'n outentieke treinwa te slaap, want as jongmense het ons baie trein gery. Wonderlike herinneringe! Die wa is keurig opgeknap en ingerig met alle moderne geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Een van die lekkerste plekke wat ek nog oorgebly het. Lieflike plek om oor te bly. Rustigheid vanself op 'n plaas. Gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Leer reuk, klein klonte en 'n bietjie skommel. Wonderlike trein slaap ervaring vat ons terug na baie jare terug se stoomtrein slaap. Baie dankie baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ons het die kuiertjie baie geniet. Wat 'n ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bjorn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We will be back. Amazing location and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Absoluut 'n amazing ervaring! Die treintrok verblyf is regtig besonders en so mooi ingerig. Ons kinders het die ervaring verskriklik baie geniet. Sal dit vir seker aanbeveel vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81ba4f51ba667f18a116798d5c530eaaba06c5e287f98d87914d9e003a19101171d02a9254053d0e1428bb861078474b3499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Butlershaven plaas N12 Suid 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.907028148745 24.677311331034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang