Butrin Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebeleen-straat 18, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Butrin Guest House is in 'n lieflike tuin in Welkom in die Vrystaat, net 1,1 km vanaf die Welkom Square Shopping Centre, 1,8 km vanaf Metro Village Shopping Centre en 2 km van die Ernest Oppenheimer Teater af.
Verblyf is beskikbaar in 2 Koningingkamers, 2 Dubbelkamers en 'n Enkelkamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, komplimentêre toiletware en 'n klerekas. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. WiFi is beskikbaar.
'n Konintentale ontbyt kan elke oggend in die eetkamer of buite in die tuin geniet word.
Daar is veilige parkeerplek en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rinah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ebeleen-straat 18, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Butrin Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebeleen-straat 18, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat