Butterfly House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 158
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Rika V - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Hannelie R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in Marlothpark.
Sue W - Apr 2024
Algehele gradering
We had a very comfortable and enjoyable stay.
Elize H - Aug 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly ten spyte van bogenoemde.
Butterfly House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ongelukkig het die swembad 'n skeur plek op die trappe gekry en was dit totaal en al buite ons beheer. Toe die skoonmaker my laat weet het dat die swembad lek, het ek onmiddellik iemand gestuur om vir my te gaan kyk wat fout is. Ongelukkig het ek die slegte nuus ontvang dat die swembad nie herstelbaar is nie agv swak kompaktering. Ek het 'n week nodig om die swembad te vervang waarvan aanvang op 9 September begin.
Die stoofknoppe is op bestelling by Camp en Gas in Nelspruit. Na 'n lang gesukkel het ek nuwe knoppe ontvang waarvan die nuwe knoppe nie pas nie. Dus is dit teruggestuur. Die stoof kan nog steeds gebruik word deur die knoppe uit te trek en by die ander plate in te druk. Ek vra omverskoning vir die ongerief en hoop dat julle gou weer sal kom kuier.
Emsie A - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het elke oomblik so na aan die natuur geniet.
Michelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Malinda D - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlik, uit die boek. Lieflike plek.
Louise H - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek ver van die stad se gewoel.
Lynette C - Sep 2021
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Lees meerEsta N - Okt 2020
Algehele gradering
Stukkie paradys.
James P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees, huisie baie mooi en skoon.
Christo V - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar, waarde vir geld.
Julie H - Nov 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Elize O - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Butterfly House se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir jou terugvoer. Marloth Park in sy geheel het 'n geen geraas beleid. Die geen geraas beleid gaan oor musiek, ongelukkig is daar mense wat harde musiek speel en omdat jy in die bos is, trek klank baie ver. Julle was egter welkom om buite te kuier en te gesels.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Butterfly House
Neil F - Jun 2019
Algehele gradering
Ons tyd van verblyf was fantasties.
Riaan H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi omgewing.
Jaco R - Mei 2019
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker.
Ellenore L - Mrt 2019
Algehele gradering
It is safe, secure and caters for the whole family.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is veilig en maak voorsiening vir die hele gesin.
Butterfly House is goed geleë. Dit is uitstekend om die wild vanaf die ingeboude stoep dop te hou. Die braaigeriewe is uitstekend en die plonspoel is net 'n groot bonus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Linda V - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie mooi en goed toegerus.
Marinda U - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Butterfly House se terugvoer
Beste Marinda,
Baie dankie vir jou review. Gelukkig is dit nie 'n gereelde probleem in Marloth dat daar nie water is nie. Die rivier is baie laag en die munisipaliteit kon nie genoegsame water onttrek uit die rivier. Gelukkig was die water toevoer binne 2 dae herstel. Dit is ons beplanning in die toekoms om die JOJO tank te koppel aan die huis. Ons hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier.
Marisa B - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Marisa N - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker ontspannend.
Cecillia K - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Maritza M - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Butterfly House se terugvoer
Beste Maritza,
Baie dankie vir jul besoek aan Butterfly House en dat julle die interaksie met die diere geniet het. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Jurie B - Jun 2018
Algehele gradering
Bo ons verwagtinge gewees.
Butterfly House se terugvoer
Beste Jurie
Baie dankie vir jul kuiertjie by Butterfly House. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet en ons hoop dat julle gou weer gaan kom kuier.
Groete
Mariaan
Ulanda B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, diere en veilig.
Butterfly House se terugvoer
Beste Ulanda,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is wat lekker is van Butterfly House, die interaksie wat jy het met die wilde diere. Ons hoop dat ons julle sommer gou weer sal sien.
Bosgroete
Mariaan
Ria P - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig. Net nie vir aktiewe kinders nie.
Butterfly House se terugvoer
Beste Ria,
Baie dankie vir die kuiertjie, ons hoop dat julle weer sal kom kuier in een van ons huise. Dis waar, baie kinders vind die bos vervelig omrede daar nie baie dinge vir hulle te doen is nie. As die supertube by die winkel eersdaags klaar is, glo ek dat hulle die aktiwiteit baie sal geniet.
Groete,
Mariaan
Aj D - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker gebly met alle geriewe.
Ronel V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding.
Arthur L - Apr 2018
Algehele gradering
Please update your photo! The house now has security around the veranda and a undercover parking area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sekuriteit is intussen opgegradeer, maar wys nie op die foto's nie.
Dit was heerlik om daar te bly, sal beslis weer gaan en aanbeveel aan my vriende. Die sekuriteit was goed en so ook die plonspoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dirk V - Feb 2018
Algehele gradering
Nader aan die natuur kan jy nie kom nie.
Lees meerButterfly House se terugvoer
Beste Dirk,
Baie dankie vir u positiewe kommentaar. U was droom gaste en hoop om u binnekort weer te sien.
Groete,
Mariaan Vosloo
Lou B - Jan 2018
Algehele gradering
Ons huisie was presies wat ons graag wou hê.
Butterfly House se terugvoer
Beste Lou,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons hoop om u gou weer te verwelkom.
Groete,
Mariaan
Barry B - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaan en sal beslis weer gaan.
Nicolene V - Jul 2018
Algehele gradering
Uit 'n ander wêreld!
Butterfly House se terugvoer
Beste Nicolene,
Baie dankie vir die review. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Mariaan
Jenny P - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik stil en veilig.
Butterfly House se terugvoer
Beste Jenny
Baie dankie vir jou resensie. Ons was en is nie bewus dat die toilet lek nie. Julle moes ons dadelik in kennis gestel het, sodat ons aandag daaraan kon skenk het.
Baie dankie vir jul kuiertjie en ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.
Groete
Mariaan
Hannes M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Ben V - Des 2017
Algehele gradering
Die eienaar het altyd gehelp, ons kom weer!
Butterfly House se terugvoer
Beste Ben, baie dankie vir die kuier en ons hoop om u sommer gou weer te sien.
Groete,
Mariaan
Erika R - Nov 2017
Algehele gradering
Wow wow wow wow.
Lees meerButterfly House se terugvoer
Hallo Erika,
Thank you so much for your positive review. We hope to see you soon.
Regards,
Mariaan
Wal D - Okt 2017
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese blyplek. Daar is niks om op te verbeter nie.
Butterfly House se terugvoer
Beste Wal
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Annetjie E - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was 'awesome'!
Carlette S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjies en als wat mens nodig het is daar.
Lezette S - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was rêrig verby lekker.
Adéle S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Fanus V - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker privaat en baie rustig met al die geriewe wat nodig is.
Butterfly House se terugvoer
Baie dankie Fanus, vir jul kuiertjie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Heidi B - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie geriewe. Skoon en netjiese huis.
Alex A - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderful setting and well looked after and maintained accomodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike ligging en verblyf wat goed onderhou word.
Goeie waarde vir geld met alles wat jy sal nodig hê vir 'n naweek in die bos.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marietjie B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Mirinda B - Nov 2016
Algehele gradering
As jy van die Bosveld hou, is Butterfly House die plek om te kies.
Butterfly House se terugvoer
Hallo Mirinda
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons poog altyd om dit vir ons gaste so gemaklik moontlik te maak en lekker te kan rus. Sien julle gou weer.
Mariaan
Renier P - Okt 2016
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Butterfly House se terugvoer
Baie dankie Belinda, ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Carmia S - Okt 2016
Algehele gradering
Héérlik!
Butterfly House se terugvoer
Baie dankie Carmia, ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Marietjie D - Okt 2016
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde.
Butterfly House se terugvoer
Baie dankie Marietjie, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Ria N - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Butterfly House se terugvoer
Baie dankie Ria vir jul goeie terugvoer. Ons poog altyd om die beste diens vir ons gaste beskikbaar te stel. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Martin H - Apr 2016
Algehele gradering
Huis is maklik bereikbaar en aangenaam. Skoon en baie goed toegerus
Delmarie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Hennie V - Feb 2016
Algehele gradering
Een woord: Fantasties!
Shelley B - Feb 2016
Algehele gradering
Comfortable and cool.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Riaan R - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike ontspannende tyd saam met familie.
Freek D - Okt 2015
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies.
Annelise J - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties! Skoon, netjies en baie veilig.
Paul V - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Jonica B - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik ingerig, op die natuur se drumpel!
Lees meerSusie V - Feb 2015
Algehele gradering
Een woord: fantasties!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang