Butterfly House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Butterfly House is 'n stil, rustige en volledig toegeruste selfsorghuis in Marloth Park en is slegs 15 minute se stap vanaf die Krokodilrivier. Ons het baie interessante wildspesies soos koedoes, sebras, kameelperde, impalas, wildebeeste en vlakvarke wat vry rondloop en op jou stoep beland.
Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en het lugversorging in albei slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwart-stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die sitarea het lugversorging en 'n TV, maar gaste moet hulle eie dekodeerder saambring. WiFi is beskikbaar.
Die volledig toegeruste oopplan-kombuis laat jou toe om heerlike maaltye voor te berei en is toegerus met 'n mikrogolf, yskas en gasstoof.
Verder het die huis 'n groot, toegeboude stoep met 'n braaiplek en daar is ook 'n plonspoel om in af te koel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 158
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Butterfly House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang