Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butterscotch B&B

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rose
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse of 'n Kontinentale ontbyt word in die kamer of op die patio bedien. Die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, en WiFi is beskikbaar. Die privaat ingang lei na 'n patio met 'n uitsig oor die swembad en tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Laat asb. vir Butterscotch B&B vooraf weet hoe laat jy gaan arriveer. Jy kan hierdie inligting verskaf in die "Nog iets" blokkie wanneer jy bespreek, of ons direk kontak met die kontakbesonderhede wat jy met bevestiging van bespreking ontvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Daisy
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het lugversorging en 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en 'n Victoriaanse bad. Die suite het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse of 'n Kontinentale ontbyt word in die kamer of op die patio bedien. Die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, en WiFi is beskikbaar. Die privaat ingang lei na 'n patio met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Daar is 'n deurgang tussen Daisy en Ivy. Dié 2 suites kan saam bespreek word vir 'n groep of gesin van 5.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Laat asb. vir Butterscotch B&B vooraf weet hoe laat jy gaan arriveer. Jy kan hierdie inligting verskaf in die "Nog iets" blokkie wanneer jy bespreek, of ons direk kontak met die kontakbesonderhede wat jy met bevestiging van bespreking ontvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ivy
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim suite het lugversorging en 'n privaat slaapkamer met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n TV. Die privaat badkamer het 'n stort. Die suite het 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse ontbyt word in die kamer of op die patio bedien. Die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, en WiFi is beskikbaar. Die privaat ingang lei na 'n patio met 'n uitsig oor die swembad. Daar is 'n deurgang tussen Daisy en Ivy. Dié 2 suites kan saam bespreek word vir 'n groep of gesin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Laat asb. vir Butterscotch B&B vooraf weet hoe laat jy gaan arriveer. Jy kan hierdie inligting verskaf in die "Nog iets" blokkie wanneer jy bespreek, of ons direk kontak met die kontakbesonderhede wat jy met bevestiging van bespreking ontvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hibiscus
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is lugversorging en 3 enkelbeddens, of 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die suite het 'n aparte kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse of 'n Kontinentale ontbyt word in die kamer of op die patio bedien. Die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, en WiFi is beskikbaar. Die privaat ingang lei na 'n patio met 'n uitsig oor die swembad en tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Laat asb. vir Butterscotch B&B vooraf weet hoe laat jy gaan arriveer. Jy kan hierdie inligting verskaf in die "Nog iets" blokkie wanneer jy bespreek, of ons direk kontak met die kontakbesonderhede wat jy met bevestiging van bespreking ontvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemarweg 3, Woodside, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf00e9dab4dc9785f8de2332143b6c96d3e002ef6f639f691ece23a12c5358e9f935757ad1b803be68173cc4096357d9fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 3 Braemar Road Woodside 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.823741 30.897354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang