Butterscotch B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Braemarweg 3, Woodside, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek. Dit bied ook maklike toegang tot Westmead en New Germany.
Butterscotch B&B is in 2019 geopen as 'n geregistreerde B&B en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Maaltye word by kamers afgelewer aangesien daar geen gemeenskaplike areas is nie.
Gaste het 'n keuse tussen 4 suites met privaat ingange en stoepe. Gaste kan die Daisy, Ivy, Hibiscus of Rose eenhede bespreek. Die Daisy en Ivy eenhede kan ook saam bespreek word as 'n kothuis vir 5 gaste aangesien dit 'n skakeldeur het.
Die suites het lugversorging en het elkeen 'n koning- of koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. Die suites het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, WiFi, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse ontbyt word in elke kamer of op die patio bedien.
Gaste kan op die patio ontspan, in die swembad afkoel of die menigte voëls aanskou. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar, waarvan 2 parkeerplekke beskut is.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Braemarweg 3, Woodside, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Butterscotch B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cowies Hill Pinetown Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Braemarweg 3, Woodside, Durban, 3610, KwaZulu-Natal