BV10
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n addisionele, eenmalige skoonmaakfooi is.
Geen diere toegelaat nie.
Ongelukkig is daar geen parkeerplek vir sleepwaens of bote nie.
Die eenheid kom met 20 eenhede elektrisiteit waarna die aankoop van elektrisiteit vir die gaste se rekening sal wees.
Neem asseblief kennis dat daar geen parkeerplek vir sleepwaens is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gys Smalbergerstraat 35, Bayview Manor, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang