By Design Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Tessa O - Sep 2023
Algehele gradering
Gesellig, privaat en waarde vir geld.
Marinda B - Nov 2021
Algehele gradering
Beste gesinsvakansie.
Taryn J - Mrt 2021
Algehele gradering
A wonderful relaxing weekend getaway!
Andre N - Feb 2021
Algehele gradering
Great house, great service.
Lees meerPetri G - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi en lekker rustig, perfek vir 'n wegbreeknaweek of langer.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Leigh Z - Feb 2019
Algehele gradering
An amazing home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Ongelooflike tuiste.
Hierdie huis is karaktervol. Dit maak jou deel van die gesin voel en wanneer jy uitklok mis jy die warmte van die huis. Dit is die perfekte ligging vir 'n kort wandeling na die mooiste baai in Afrika.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
By Design Cottage se terugvoer
I am so happy you enjoyed our home. You were great guests!
Leon K - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging, stapafstand van die see via private ingang vanaf oord.
Lees meerBy Design Cottage se terugvoer
So happy you enjoyed your stay, Leon. Come again soon! You're right about the rust as fast as we fix things, another thing gives in to the vicious sea air, but we keep at it. We now see it as rust-ic charm.
Mariette L - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename naweek gehad.
By Design Cottage se terugvoer
Dear Mariette,
I appreciate how important a dishwasher is to a holiday experience, but the machine was in for unexpected repairs. I had hoped that the generous discount, and the recommendations for a cleaner, could help you, which I made sure to communicate with you before your arrival. Unfortunately, there was nothing else I could do to change matter.
I pride myself on being available to guests 24/7, as are our agents on site. It's a great pity you didn't let us know about your hot water, it was an oversight due to cleaning agency not putting the switch on and we would have remedied it immediately. Unexpected things happen, and I am always more than willing to attend to any issue promptly. It is most unfortunate that we didn't hear of your distress, as our intention is to always please our guests.
I am sorry your braai grid was broken, and thank you for leaving a new one. It is greatly appreciated. We have taken steps to ask guests to always bring there own, in line with the rental-policy of other Langezandt homes. The rust at the sea seems to erode them too quickly to keep up with the demand.
Johnny D - Aug 2018
Algehele gradering
Netjiese en gemaklike verblyf.
Frans L - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename regte kusdorp-akkommodasie met 'n lekker kuierplek.
Leonie V - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het gerieflik gebly en ook 'n groep familie en vriende gemaklik onthaal.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Murex-straat en Chlamys-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang