Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By-Die-Koppie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome verblyf! Ons het die verblyf geniet, sy is baie gasvry en haar plekkie is skoon en baie veilig. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Baie dankie. Waardeer. Hoop om jul gou weer te sien. Groete

Jeremy D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Kuier wat ons almal baie lank sal onthou. Regtig maklik van die beste plekke wat ons as gesin nog gebly het. Dalene het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal vir seker weer by haar aangaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Hi Jeremy Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was net 'n vreugde en groot voorreg om so 'n klomp pragtige mense te huisves. Hoop ek sien julle weer met die vlg Trapsuutjies. Karoogroete Dalene

Lisa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable, peaceful stay with a beautiful view. Pleasant, comfortable room in peaceful surrounds. We had a beautiful view of the koppie. Our hostess was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Thank you, Lisa. It was a great pleasure to host you.

Carl F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gasvrou gaan uit haar pad om seker te maak dat jy gemaklik is! Baie netjies en 'n baie lekker ligging van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die Swartbergpas is pragtig! Ons het so lekker gebly! Met ope arms ontvang, die gasvryheid was fantasties. Sal definitief weer daar gaan bly op ons volgende avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Baie dankie Doret. Ja, die Pas is 'n moet! Was heerlik om jul te ontmoet. Mooiloop Dalene

Leoné T
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderlik! Dit was 'n wonderlike gastehuis en gasvrou. Het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Baie dankie Leoné. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Wilanie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lieflik en lekker rustig. Ons het baie lekker gebly en so vriendelik ontvang deur Dalene!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack T
1 nag
5.0
Mrt 2024

Was a great place to end a hard day on the bike, with a very helpful hostess. Very enjoyable, despite the gale force winds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Accommodation very satisfactory, lovely friendly host, beautiful garden. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam en kan beslis aanbeveel word. Beslis ja. Het uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles reg is. Die plek was netjies, die fasiliteite was meer as voldoende en ons kon goed uitrus vir ons reis verder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Baie dankie, Koot. Dit was 'n voorreg om jul te huisves. Mooiloop. Dalene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Nieuwe Straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyN2UyN2I3LWM4NGEtNDAzNi1hNzI3LWVhOWNjN2IzZGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 2 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.232868589155 22.030325142089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang