Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By-Die-Koppie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anthea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Top verblyf. Waarde vir geld. Netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en vriendelike gasvrou. Ons gaan beslis weer daar bly. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie mooi en lekker plek. Baie vriendelik en goed ontvang. Sal dit vir enigeen aanbeveel wat verblyf soek in Prins Albert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Enjoyed every moment and rooms clean as a pin! We enjoyed every moment! Dalene warmly welcomed us and answered our many questions. Rooms and bedding clean as a pin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

A happy stay. Very comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan H
1 nag
5.0
Des 2024

Friendly service and good value for money in a nice quiet location. Nice room opening onto a courtyard with a pool. Dalene was most helpful with advice on where to eat, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vyf uit vyf! Baie mooi, netjiese en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Comfortable, friendly. Delene was very welcoming and had a lot of good suggestions for us to do around the town. This helped us to see things in the short time we had. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome verblyf! Ons het die verblyf geniet, sy is baie gasvry en haar plekkie is skoon en baie veilig. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Baie dankie. Waardeer. Hoop om jul gou weer te sien. Groete

Jeremy D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Kuier wat ons almal baie lank sal onthou. Regtig maklik van die beste plekke wat ons as gesin nog gebly het. Dalene het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal vir seker weer by haar aangaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Hi Jeremy Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was net 'n vreugde en groot voorreg om so 'n klomp pragtige mense te huisves. Hoop ek sien julle weer met die vlg Trapsuutjies. Karoogroete Dalene

Lisa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable, peaceful stay with a beautiful view. Pleasant, comfortable room in peaceful surrounds. We had a beautiful view of the koppie. Our hostess was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Thank you, Lisa. It was a great pleasure to host you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Nieuwe Straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyN2UyN2I3LWM4NGEtNDAzNi1hNzI3LWVhOWNjN2IzZGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 2 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.232868589155 22.030325142089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang