By-Die-Koppie Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jolanda B - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome verblyf!
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Waardeer.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Jeremy D - Aug 2024
Algehele gradering
Kuier wat ons almal baie lank sal onthou.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Jeremy
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was net 'n vreugde en groot voorreg om so 'n klomp pragtige mense te huisves. Hoop ek sien julle weer met die vlg Trapsuutjies. Karoogroete Dalene
Lisa E - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable, peaceful stay with a beautiful view.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Thank you, Lisa.
It was a great pleasure to host you.
Carl F - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvrou gaan uit haar pad om seker te maak dat jy gemaklik is!
Doret B - Mei 2024
Algehele gradering
Die Swartbergpas is pragtig!
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Doret. Ja, die Pas is 'n moet! Was heerlik om jul te ontmoet.
Mooiloop
Dalene
Leoné T - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leoné. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Wilanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik en lekker rustig.
Jack T - Mrt 2024
Algehele gradering
Was a great place to end a hard day on the bike, with a very helpful hostess.
Lynette H - Feb 2024
Algehele gradering
Accommodation very satisfactory, lovely friendly host, beautiful garden.
Koot S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en kan beslis aanbeveel word.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Koot. Dit was 'n voorreg om jul te huisves. Mooiloop.
Dalene
Alida B - Jan 2024
Algehele gradering
Rus en vrede in Prins Albert!
Paul R - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Martin B - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect overnight in Prince Albert.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Thank you, Martin. It was a privilege to meet you and host you. Dalene
Japie M - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap.
Amanda C - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Anne-audette R - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Idelette M - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike kuier. Dankie!
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Anne-Audette. Dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Christie M - Okt 2023
Algehele gradering
Weereens fantasties! Baie dankie Dalene & Riaan. Ons besoek julle vir seker weer.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christie! Was n voorreg om jul te huisves.
Pierre V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Sal aanbeveel.
Philip G - Apr 2023
Algehele gradering
Really awesome.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Phillip
It was a great privilege to host you guys.
So glad you enjoyed your stay. Congratulations again on your cycling achievements. We are so proud of all of you and you are an inspiration to all of us.
Riaan M - Apr 2023
Algehele gradering
Sielsrustigheid, rustig, pragtig.
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Danie
Dit was 'n groot plesier om jul wasgoed te was. En 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Glo jul het jul welverdiende vakansie verder baie geniet.
Groete
Delene en Riaan
Liesl S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly - tweede besoek.
Trevor C - Feb 2023
Algehele gradering
Wow.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Groete. Riaan en Dalene
Ronel A - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig!
Chris S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame eienaars.
Elsette V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Karen C - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklike en mooi kamer, pragtige tuin en algehele gevoel.
Ben S - Sep 2022
Algehele gradering
Net een woord, wonderlik. Het my tyd by die gastehuis geniet en die dorp interessant gevind.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ben! Dit was heerlik om jul te ontmoet al was dit net so vinnig.
Groete
Dalene en Riaan
Elmarie V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriedelike ontvangs, netjies en skoon.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elmarie. Dit was baie lekker om jou en jou dogter te ontmoet. Wat 'n voorreg om so saam rond te ry en te
kuier. Hoop ons sien gou weer. Sterkte ook vir jou dogteer se nuwe werk en omstandighede.
John V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker, het dit baie geniet en is in 'n stil omgewing, rustig.
Marietjie W - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Wilhelm Albrecht Wend E - Apr 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie aangeneem, uit die boonste rakke en met persoonlike aandag.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Willem. Dit was aangenaam om jou te ontmoet. Hoop jy hett jou reis berg-op geniet.
Dalene en Riaan.
Ina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 200% waarde vir geld!
Marius V - Mrt 2022
Algehele gradering
Net met alles 20 uit 10.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Marius. Dit was heerlik en n voorreg om jul te ontmoet.
Frik L - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Sien so uit om jou weer te sien.
Johan N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan. Was heerlik om jul te ontmoet.
Riasn en Delene
Megan N - Sep 2022
Algehele gradering
Friendly and helpful.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Thanks, Megan.
Hope to see you again.
Ellen S - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful guest house - we were lucky enough to be the only party staying there, so it was wonderful.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Ellen, Thanks for the suggestion. We will definitely take out the softer pillows as well.
Yolanda L - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf met baie vriendelike gashere.
Jeremé C - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jeremé. Dit was so lekker om jul te ontmoet. Riaan en Delene
Christiaan S - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, perfek.
Charles P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Charles. Baie dankie vir jul waardering. Hoop ons sien jul gou weer. Was 'n voorreg om jul te ontmoet.
Groete,
Dalene en Riaan
Annemarie B - Aug 2021
Algehele gradering
Was heerlik, skoon, netjies en welkomend.
Adele K - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal vir seker terug wees!
Nicolene C - Mei 2021
Algehele gradering
Watter verrassing om so mooi pragtige plek in Prince Albert te sien.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Nicolene. Dit was heerlik om jul hier te hê. Hoop ons sien gou weer.
Gwen R - Mei 2021
Algehele gradering
Sal die plek aanbeveel.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Gwen. Dis heerlik as gaste ons plek waardeer en geniet. Was lekker om julle te ontvang.
Karoogroete
Dalene
Deon S - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Leslie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik mense wat toerisme verstaan.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Leslie vir jul waardering. Was heerlik om jul te huisves!
Junaidon M - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker en uitstekend.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Junaidon. Dit was n plesier om jul hier te ontvang
Leon J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leon. Is bly jul het jul verblyf geniet. Hoop ons sien jul gou weer. Dit was heerlik om jul te ontmoeg
Jakes J - Nov 2021
Algehele gradering
Aagenaam.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Jakes
Baie dankie vir jul waardering. Dit was lekker om julle groep te ontvang en 'n voorreg om te ontmoet.
Hoop jul het die res van jul vakansie baie geniet.
Groete
Dalene en Riaan
Joanna W - Jun 2021
Algehele gradering
Perfect.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Thanks Joanna. It was a pleasure to host you
Dalene
Karo N - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent service, warm welcome and great location.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Karo, thank you! I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Theresa D - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies. skoon en gemaklik.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Theresa. Was heerlik om jul te ontmoet. Hoop jul het die res van jul vakansie geniet.
Johan D - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan vir jul waardering. Dit was heerlik om jul te ontvang. Karoo groete, Dalene.
Lorraine T - Okt 2020
Algehele gradering
Bo verwagting.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Gary.
Tracy O - Okt 2020
Algehele gradering
Die gasvrou was fantasties. Al die eet plekke genoem, waar ons ontbyt kan kry ens. Dit was 'n onbeplande kuier, sy het vir ons selfoon charges geleen. Baie aangenaam.
Stacey S - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Stacey. Dit was regtig 'n voorreg om jul as ons gaste te ontvang en te leer ken.
Liefde-groete
Dalene
Amanda S - Jan 2020
Algehele gradering
Puik diens en waarde vir geld.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Wow! Baie dankie Amanda. Was heerlik om jul te ontmoet.
Liefdegroete,
Dalene
Leana S - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties en wonderlike mense, so skoon en netjies.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leana,
Was heerlik om jul te ontmoet. Hoop ons sien gou weer.
Groete,
Dalene
Rienie D - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Hannelie A - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese akkommodasie.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hannelie, vir jou positiewe terugvoer. Hoop ek kan jul vkg keer ontmoet. Geseënde 2020 vir julle.
Dalene
Rudolph B - Des 2019
Algehele gradering
‘n Goeie begin.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Rudolph
Ja, die koppie is pragtig. Jammer jul het nog die droogte getref. Ons het heerlike reën gehad en die granaatbosse blom nou pragtig. Ek is bly jul het jul verblyf geniet. Groete, Dalene.
Dale M - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent customer service and neat rooms.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Dale!
It was a privelige to meet you!
Kind regards
Dalene
Elizma B - Jun 2019
Algehele gradering
Oornag op pad Paarl toe.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elizma
Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Dalene
Fred K - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Hesta V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik, pragtig, baie ekstras, billike prys.
Hella D - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hella,
Was lekker om jul te ontmoet en te ontvang.
Vriendelike groete,
Dalene
Peet D - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam, professioneel, vriendelik en skoon en netjiese geriewe.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Peet
Baie dankie vir jou positiewe opmerking. Jammer ons het jul gemis ....
Groete
Dalene
Hantie P - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige en stylvolle verblyf.
Wilma C - Des 2018
Algehele gradering
Snoesig.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Dankie Wilna.
Ek is bly jul het jul verblyf en Prins Albert geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Liefde-groete
Dalene en Riaan
Nick V - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties gewees. Sal definitief weer daar bly!
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hi Nick
Ek is bly jul het nie verswelg in die hitte nie. Ek is ook baie bly jul het jul verblyf geniet.
Groete
Dalene
Niel V - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik! Asemrowend! Merkwaardig!
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Neil baie dankie vir jul mooi en vriendelike resensie. Dit was heerlik om jul te ontmoet. Ek weet al jul planne vir die toekoms gaan mooi uitwerk net soos dit moet. Geniet die res van jul vakansie.
Oom Riaan en tannie Dalene.
Julia H - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier, stylvolle en goed toegeruste akkommodasie.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Hello Gert, Julia en al die vriende
Baie dankie vir die mooi review. Hoop ons sien julle gou weer vir ñ lekker vertoning in die showroom en sommer ook die leesfees.
Was heerlik om julle te ontvang!
Groete,
Dalene en Riaan
Paul D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Paul. Hoop jou fiets was toe skoon genoeg en dat dit baie goed gegaan het met die fietsrit.
Groete,
Dalene en Riaan
Hedley T - Jun 2018
Algehele gradering
Very comfortable and friendly.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Thank you Margaret.
I'm glad you enjoyed your stay. It would be nice to see you again.
Kind regards,
Dalene
Why D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en lekker fasiliteite.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Why. Was heerlik om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Dalene
Chris P - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Chris! Was 'n plesier om jul te ontvang. Hoop jul toer verder was heerlik.
Groete
Dalene en Riaan
Letitia K - Apr 2018
Algehele gradering
Presies wat ons benodig het.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leatitia
Was regtig ñ voorreg om jul te ontmoet.
Hoop jul het die res van jul vakansie baie geniet.
Liefdegroete
Dalene en Riaan
Elize W - Apr 2018
Algehele gradering
Huis weg van huis!
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elize.
Is soo bly julle het jul verblyf geniet.
Sien uit om jul weer volgende jaar te ontvang.
Liefdegroete
Tannie Dalene
Gabi W - Des 2018
Algehele gradering
Lovely venue.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Thanks Gabi. Sorry we missed you
Kind regards
Dalene
Jaco K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jaco. Ons waardeer dit.
Vriendelike groete
Dalene
Brenda N - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike, unieke gastehuis in mooi Prince Albert.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Brenda! Is bly jul het jul verblyf geniet. Wil net noem dat dit ñ eenheid is met 2 kamers en ñ badkamer. Dit is vir ouers met kinders. Dus sal vreemde mense nooit deel nie. Nogtans bly jul het die plattelandse stilte geniet. Boonop was dit volmaan.
Groete
Dalene
Sw V - Jul 2018
Algehele gradering
Aangemame oorblyfplek met 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Stephanie. Hoop ons kan 'n volg keer ontmoet.
Groete,
Dalene
Elsolique B - Jul 2018
Algehele gradering
Net wat jy nodig het vir oornag en voldoen aan alle basiese behoeftes.
Elizma V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goeie bekostigbare verblyf.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Martin! Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Dalene
Chris B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustige blyplek na 'n dag se werk.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie, dit was baie lekker om jou weer te sien.
Groete,
Dalene en Riaan
Heather D - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Heather. Was lekker om jul te ontvang. Sal jul graag weer ontvang.
Geniet die res van jul vakansie.
Liefdegroete,
Dalene en Riaan
Janet V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige plek.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Janet vir jou positiewe terugvoer. Is bly jul het jul verblyf geniet.
Geniet die res van jul vakansie.
Vriendelike groete,
Dalene
Tanya B - Des 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Lees meerBy-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Liewe Tanya en Elbie
Baie dankie dat jul al die klein dingetjies so waardeer het. Dit was regtig vir ons n voorreg om jul te ontmoet. Hoop ons sien gou weer.
Liefdegroete
Dalene en Riaan
Elsabe C - Sep 2017
Algehele gradering
My korrespondensie via LekkeSlaap en later ook persoonlik met By-Die-Koppie was uitstaande.
Lees meerBy-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elsabe. Dit was 'n groot plesier om julle van hulp te wees en 'n voorreg om Ds. Theuns te ontmoet.
Groete
Dalene
Memry L - Aug 2017
Algehele gradering
Eienaars was baie gasvry en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Plek was uiters netjies.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Memry! Dit was heerlik om jul te ontmoet.
Groete
Dalene en Riaan
Riëtte B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring vol bederfies!
Otto V - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en verblyf.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Otto baie, baie, dankie vir al die waardering wat jy wys. Dit was vir ons heerlik om jou te ontvang. Hoop ons sien jou spoedig op een van jou boottrips.
Groete,
Dalene en Riaan
Riana D - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom, kamers netjies, skoon en dekor is smaakvol.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Riana,
Ons is baie bly julle het jul verblyf hier geniet. Jammer oor die hitte. Hoop ons sien julle gou weer as dit koeler is.
Was heerlik om jul te ontmoet. Geniet al julle trips, ons is jaloers.
Dalene en Riaan
Karen G - Jan 2017
Algehele gradering
Home Away From Home! Verseker!
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Karen
Dit was vir ons so lekker om jul te ontvang en te leer ken.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek waardeer dit baie.
Liefde
Tannie Dalene
Celeste D - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties 5 sterre.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Dippies.
Ons waardeer jou positiewe terugvoering.
Ons hoop dat ons julle gou weer sal sien.
Vriendelike groete,
Dalene.
Peet K - Mrt 2017
Algehele gradering
Besonderlik aangenaam.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Peet, vir die mooi woorde.
Dit was 'n plesier om jul te ontvang en regtig 'n voorreg om jul te ontmoet.
Karoo groete
Dalene en Riaan
Derek C - Des 2017
Algehele gradering
Perfect stop over before the gravel passes.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Derek, thank you for your review.
I am so sorry about the heat. I've bought new, stronger fans and hope that together with the ceiling fans it will help next time.
Kind regards,
Dalene
Chris B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie baie aangenaam.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Chris. Was 'n voorreg om jul te ontvang.
Groete,
Dalene en Riaan
Coretha A - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, genotvol.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Coretha,
Was heerlik om julle te ontmoet. Ons laat weet as die Swartbergpas oop is.
Groete,
Dalene en Riaan
Pieter E - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike aand geniet.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Pieter vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jul te ontvang.
Vriendelike groete
Dalene
Jasper M - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige plek.
Emmie F - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi en netjiese plek, vriendelike en behulpsame mense/diens. Dit was aangenaam.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Emmie. Ek is bly julle het jul verblyf geniet.
Vriendelike groete,
Dalene
Isma H - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam, lekker ontspanne atmosfeer.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Isma. Ja, die hitte is 'n probleem.
Dit was lekker om jul te ontmoet.
Groete
Dalene
Maliney B - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Maliney vir jul positiewe terugvoer. Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en n voorreg om te ontmoet.
Sien weer!
Dalene
Fransa B - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met baie vriendelike gasheer en gasvrou.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Fransa,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons n voorreg om julle By-die-koppie te ontvang.
Vriendelike groete,
Tannie Dalene en oom Riaan
Donna C - Jan 2016
Algehele gradering
Dit voel amper soos my eie huis.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Donna, baie baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit is mense soos julle wat als die moeite werd maak. Waardeer opreg!
Mooi week vir julle.
Groete
Dalene
Francois M - Mei 2016
Algehele gradering
Net een nag oorgebly en dit was heel aangenaam.
Lees meerBy-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Francois vir jou aanbeveling. Dis definitief iets waaraan ons sal aandag gee.
Groete
Dalene
Elsabe S - Apr 2016
Algehele gradering
Ons sou graag nog 'n dag wou vertoef het.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elsabe vir jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Dalene
Jeff R - Apr 2016
Algehele gradering
Very relaxing, easy going, yet very effecient hosts.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Thanks Jeff for your positive review. We apreciate it. It was such a pleasure to meet you. We hope to see you again.
Dalene
Linda W - Mrt 2016
Algehele gradering
Safe & peaceful.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Linda,
Thank you for your positive response.
Regards,
Dalene
Catharina L - Sep 2015
Algehele gradering
Ongelooflik netjies!
Judith V - Jun 2015
Algehele gradering
Ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie.
Lees meerAbraham V - Des 2015
Algehele gradering
'n Netjiese gastehuis wat volledig toegerus en goeie waarde vir geld is.
By-Die-Koppie Guesthouse se terugvoer
Martie
Baie dankie vir jou positiewe reaksie. Waardeer dit opreg. Heerlik om sulke gaste te ontvang.
Lieflike week vir jou!
Dalene
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Nieuwe Straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang