Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By-Die-Koppie Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Nieuwe Straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By-Die-Koppie Guesthouse bied oornag-akkommodasie in Prins Albert in die Wes-Kaap. Ons nooi jou om die sonderlinge rustigheid van hierdie gerieflike gastehuis te kom geniet. Ons is omtrent 40 km vanaf die N1 tussen Beaufort-Wes en Laingsburg.

By-Die-Koppie bied akkommodasie vir gesinne, sakereisigers en vakansiegangers op soek na akkommodasie aan die voet van die pragtige Swartberge. Ons het 2 unieke slaapkamers wat 'n wegbreek van die alledaagse, besige stadslewe bied. Gaste kan ook gebruik maak van die braai- en kuierarea buite. Vir verdere vermaak is daar 'n TV met volle DStv en 'n swembad.

Die gastehuis is op die randjie van die dorp geleë en bied dus die geleentheid om wandelinge in die veld te onderneem. Ons is naby aan die heuwel wat skilderagtige uitsigte en 'n uitkykpunt vir die sonsondergang en sonsopkoms bied. Verder is die akkommodasie naby aan die Swartbergpas met sy ongelooflike landskappe en Meiringspoort se prag. Ons bied stilte, rustigheid en egte plattelandse gasvryheid.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jolanda B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome verblyf! Ons het die verblyf geniet, sy is baie gasvry en haar plekkie is skoon en baie veilig. Sal aanbeveel vir enige iemand.
Aug 2024
Jeremy D
5.0
Kuier wat ons almal baie lank sal onthou. Regtig maklik van die beste plekke wat ons as gesin nog gebly het. Dalene het uit haar pad gegaan om ons wel...
Sien meer
Aug 2024
Lisa E
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, peaceful stay with a beautiful view. Pleasant, comfortable room in peaceful surrounds. We had a beautiful view of the kopp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Carl F
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou gaan uit haar pad om seker te maak dat jy gemaklik is! Baie netjies en 'n baie lekker ligging van die huis.
Jul 2024
Doret B
Saam met lewensmaat
5.0
Die Swartbergpas is pragtig! Ons het so lekker gebly! Met ope arms ontvang, die gasvryheid was fantasties. Sal definitief weer daar gaan bly op ons vo...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Nieuwe Straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink By-Die-Koppie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Nieuwe Straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyN2UyN2I3LWM4NGEtNDAzNi1hNzI3LWVhOWNjN2IzZGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 2 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.232868589155 22.030325142089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang