Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Die See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 70 resensies vir By Die See
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Shamiela F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiela F

Wow.

Really exceeded my expectations. Right on the water just the way I love it. Place was so neat and tidy. Had everything I needed and more. We really enjoyed our stay despite the weather. Will definitely be back again soon.

Sanet J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Dit was 'n heerlike ontspanne naweek!

Dit was heerlik. Selfs 'n skottelgoedwasser! Dis letterlik op die see. Met hoogwater kom die water tot teen die muur. Sonsondergang is hemels! Koffie en beskuit op die stoep. "Breathtaking"!

Tony M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M

Just what we wanted.

Relaxing and nice in a wonderful location.

Andre B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie rustig en ontspannend.

Baie lekker gebly, goeie ligging en by die see!

Ronelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E

Fantastiese plek.

Die huis se naam moet verander na "Op die see". 'n Beter ligging vir 'n vakansieplek kan daar nie wees nie. Die see is by die voordeur. Goed toegeruste huis wat in al mens se behoeftes voorsien. Al wat nog waarde kan byvoeg, sal 'n afdak wees om onder te parkeer.

Isabella B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Pragtige plek!

Smaakvol en keurig gemeubileer. Gasvrou baie behulpsaam. Lieflike see-uitsig!!

Jessica L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L

Asemrowend.

Die ek was netjies en skoon. Als was gerieflik en geen klagtes nie. Definitief gaan ons weer kuier.

Jeanette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Pragtige ligging. Skoon en netjies.

Die eenheid is ten volle toegerus. Pragtige ligging, skoon en netjies.

Ronel J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Fantasties.

Pragtige uitsig en plek, alles wat nodig is, is daar. Baie dankie, was wonderlike tydjie.

Carin L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Die woonstel se ligging is perfek langs die branders.

Die woonstel was pynlik netjies met pragtige dekor. Die beddens is baie goeie kwaliteit. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer graag wil terug gaan. Ons het veilig gevoel. Dit was ons huis weg van ons huis.

Herman D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Amazing!

Wonderlik! Perfek! Sal altyd terugkeer hiernatoe as ek kan.

Andries M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Fantasties.

Die ligging en eenheid is beslis die geld en tyd werd. Beste eenheid wat ek al besoek het.

Estelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Perfek.

Alles in die woonstel is baie goeie kwaliteit en pragtig. Jy sien en hoor die see die heeltyd uit elke kamer. Kan lekker op die strand na die winkeltjies toe stap. Ongelooflike sonsdergang van die balkon af. Ons het 'n nag ekstra aangebly, net omdat dit so lieflik was, en sal beslis weer teruggaan.

Vivienne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne L

Our second stay and we will be back. The perfect location for our souls and for the kids to play in the beach.

We love By Die See. Our second stay and perfect yet again. Well stocked, perfectly clean with everything you need. Right on the beach.

By Die See se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us again Vivienne! It was an absolute pleasure hosting you and your family. Always welcome!

By Die See
Kobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Wat kan mens sê? As ek begin liries raak gaan en kan ek nie ophou nie - laat ek daarom net sê: die beste en as ek weer Kaap toe kom is daar net een bestemming en veel langer. Baie, baie, baie dankie!

Onverbeterlike ligging en uitsig. Ruim en goed toegerus. Uiters netjies en uitsonderlik skoon. Alles wat mens nodig het, van skottelgoedwasser tot seep; van heerlike stoele tot WiFi; van leesstof tot veilgheid, en, en, en.

By Die See se terugvoer

Beste Kobus,
Dankie vir hierdie wonderlike positiewe terugvoering. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons in Gordonsbaai.
Groete
By Die See

By Die See
Christa R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R

Ons kuiertjie By Die See was voorwaar kos vir die siel!

Die ondervinding was baie baie meer as wat ons ooit verwag het, die ligging, die gerieflikheid van die eenheid en die vriendelike ontvangs, asook die uitsig so naby die see was ongelooflik! Ons kon nie vir meer gevra het nie en sal definitief weer daar gaan kuier! Weereens baie dankie vir die heerlike wegbreek!

Barbara I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara I

Uitstekende ligging, smaakvol en met baie noukeurigheid toegerus.

Alles wat mens nodig is, is gevind in die eenheid, mens sal sê dis vanselfsprekend, maar dit is nie. By Die See se toerusting is van uitstaande gehalte en die smaakvolle en netheid is opvallend, al die ekstra klein items het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Die ligging is perfek en die uitsig pragtig. Ons het dit baie geniet.

By Die See se terugvoer

So bly om te hoor julle en julle kleinkinders het julle kuiertjie by ons geniet! Baie dankie vir jou terugvoering. Kom kuier gerus weer by ons in Gordonsbaai!

By Die See
Alan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H

Astounding location, literally on the beach.

Gordon's Bay is a little known jewell and By Die See was a revelation showcasing South African hospitality at its best.

Jan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Vrede!

Dit was 'n wonderlike, rustige naweek. Om met die see aan die slaap te raak en wakker te word was fantasies. Dit is regtig 'n besoek werd.

Philip K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Hemel op aarde.

Asemrowend met voete byna in die see. Nader aan see kry jy min.

Hilda P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda P

Gerieflik met 'n salige uitsig.

Nader aan die see gaan jy nie sommer kry as By Die See nie, en die uitsig is salig. Die keurig versierde eenheid is ruim genoeg vir 'n gesin en toegerus met alles wat 'n vakansie gerieflik maak, en eet- of roomysplekke is naby genoeg om te stap. Dankie Rika, ons het heerlik uitgespan.

By Die See se terugvoer

Beste Hilda,
Wonderlik om te hoor julle het julle kuiertjie by ons geniet. Ons stem saam, die lekkerte van Gordonsbaai is dat ‘n roomys of pizza binne stapafstand beskikbaar is.
Groete
By Die See

By Die See
Hermann D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann D

Hemel op aarde.

Amazing, amazing, amazing. Ek sal 'n punt daarvan maak om daarso te huur wanneer ook al ek kan. Dit was soos 'n fantasie plek op die kus. Ek hoop ek kan Desember weer daarso boek. Ek wag letterlik dat die eienaar ons laat weet of Desember weer moontlik is in ons datums.

By Die See se terugvoer

Beste Hermann,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is wonderlik om te hoor dat julle, julle kuiertjie by ons so geniet het dat julle alreeds gereed is om 'n opvolg vakansie in Gordonsbaai te bespreek. Ons sal definitief weer 'n bespreking van julle kan akkommodeer.
Groete,
By Die See

By Die See
Danie J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Baie netjies en het 'n baie mooi ligging.

Sal definitief weer daar bly.

By Die See se terugvoer

Beste Daniel,
Baie dankie dat julle By Die See gekies het vir julle tydjie in die Kaap. Ons verwelkom julle graag weer by ons.
Groete
Rika

By Die See
Sonia C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C

Ongelooflik

Die dierbaarste gasvrou. Vir seker 10/10 vir hierdie pragtige huisie by die see. Die detail, netheid en sommer alles is uit die boonste rakke. Die dierbaarste paartjie wat op die perseel woon. Ons wil weer kom kuier.

Maureen V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Puik. Beste in Gordonsbaai.

Dis 'n gerieflike, veilige, stylvolle, netjiese privaat tuiste op die strand. Voorwaar 'n weggesteekte juweel. Baie, baie dankie Rika dat jy jul juweel met ons gedeel het. Seën. Baie dierbare mense op die perseel.

By Die See se terugvoer

Beste Maureen
Dit was 'n groot plesier om julle by ons te verwelkom in Gordonsbaai. Ons waardeer alle terugvoering van ons gaste.
Groete
Rika

By Die See
Kauthar B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kauthar B

Asemrowende uitsig oor die see.

Die see is letterlik op jou stoep. Ek en my man het 'n wonderlike naweek by kyk die see gehad. Die plek is toegerus met alles wat jy sal nodig kry in 'n huis. Dankie aan Rika wat ons op die perseel persoonlik kom verwelkom het. Die Tannie wat daar woon was baie vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons sal definitief weer kom. Ons kon lekker ontspan by die see. Ons kom gou weer.

Jan H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

'n Heerlike wegbreeknaweek reg teenaan die see.

'n Uiters gerieflike en smaakvol ingerigte tweeslaapkamerwoonstel in Gordonsbaai met ongelooflike ononderbroke uitsigte oor die see.

By Die See se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering aangaande julle tydjie by ons in Gordonsbaai. Ons sien uit daarna om julle eersdaags weer by ons te verwelkom.

By Die See
Jo V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo V

By Die Dee is die perfekte verblyf.

Ek sal By Die See sterk aanbeveel as verblyf. Dit is 'n paar tree van die strand af, die woonstel is uiters goed toegerus, dit is skoon en baie mooi gemeubileer. Die eienaar het definitief goeie smaak. Goeie waarde vir geld. Baie dankie By Die See. Ek kom defnitief weer.

By Die See se terugvoer

Baie dankie vir jou waarderende terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer by ons vir 'n kuiertjie in Gordonsbaai! Onthou die mooiste sonsondergange van die jaar hier by ons is in die wintermaande!

By Die See
Steven J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven J

Baie rustig.

Jy het alles wat jy kan aan dink in hierdie mooi plek al wat jy kort is jou eet- en drink-goed, baie vriendelike mense ons ontvang, jy is reg teen die see, baie dankie Rika dit was baie lekker en ons kom kuier definitief weer.

By Die See se terugvoer

Hallo Steven,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer by ons in Gordonsbaai!
Vriendelike groete,
Rika

By Die See
William D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D

Location was stunning. Due to Covid not being able to really go anywhere we found our stay comfortable, view and location was all in one for us. There was no need to want to go anywhere. Very relaxing.

We enjoyed our stay. Location, view and accommodation was perfect and very comfortable.

By Die See se terugvoer

Good Afternoon William,
Thank you for your review. It is reassuring to hear that you and your family could relax at By Die See during these trying times!
Kind Regards
Rika

By Die See
Joey G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G

Gasvryheid! Baie gerieflik, netjies en skoon!

Die uitsig is asemrowend! En regtig By die See! Gasvryheid vanaf almal was regtig verblydend. Gerieflik, skoon en netjies met alles wat jy nodig het! Sal By die See enige tyd aanbeveel! Baie dankie!

By Die See se terugvoer

Beste Joey
Wonderlik om te hoor julle het julle tydjie by ons in Gordonsbaai geniet.
Groete
Rika

By Die See
Manisha C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manisha C

Hemel op aarde.

Ongelooflik pragtig, rustig en vol vrede. Sal definitief terug kuier. Baie vriendelike mense. Dit was uitstekend, dankie Rika.

By Die See se terugvoer

Beste Manisha,
Dit is wonderlik om te hoor dat julle gesinnetjie julle kuiertjie by ons geniet het! Kom gerus gou weer.
Groete,
Rika

By Die See
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Dit is 'n heerlike blyplek reg by die see met alles wat 'n mens kan nodig kry om te lekker te ontspan.

Rika is 'n gawe gasvrou wat ons laat tuis voel het. Ons het heerlik op die patio gebraai en die see sommer hier by ons so geniet. Ons beplan klaar ons volgende kuier By Die See.

By Die See se terugvoer

Beste Johan,
Goed om te hoor julle het heerlik ontspan by ons. Kom kuier gerus weer by ons in Gordonsbaai !

By Die See
Mogamad H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamad H

Out of this world to step from a barbecue to a Sandy beach and inviting Atlantic ocean.

The guest house has everything, including a dishwasher. Attention to detail stares one in the face.

By Die See se terugvoer

Thank you for your lovely review of our little spot in Gordon's Bay. We look forward to hosting you at By Die See again soon!

By Die See
Fatiema K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fatiema K

Truly a piece of heaven.

I wish I could go more often, fell in love with the place.

By Die See se terugvoer

Dear Fatiema,
It is good to hear that you enjoyed your stay at By Die See. We hope to meet up with you and your family at our establishment again soon.

By Die See
Linda D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Onvergeetlike tydjie gehad en wat 'n lieflike uitsig.

Sal definitief die plekkie aan enigeen aanbeveel. Pragtige plek met pragtige mense.

By Die See se terugvoer

Hallo Linda, baie dankie vir jou positiwe terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom.

By Die See
Trisia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trisia D

Eenvoudig: Wow!

Die beste bestemming ooit! Pragtige uitsig. Rustige omgewing. Alles (en meer) wat nodig is in die woonstel. Mooiste kombuisware en aandag word aan die kleinste "detail" gegee. Mooiste bestemming om jou siel te reinig!

Eugene P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

This is the go-to beach house!

No complainants, just felt sad when we had to check out. It's a perfect getaway.

Malita N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malita N

So very relaxing.

This stay was booked as a gift for me. Cannot find fault with anything except our stay was too short. Beautifully appointed, has everything you need. Words cannot justify the views.

Danfred A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danfred A

Fantastiese ligging die naam is regtig dit: By Die See!

Sal dit vir enige een wat die see lief het aanbeveel.

Melinda G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda G

Superb!

Situated with views of the Helderberg Mountains with the beach on your doorstep in a secluded corner of Gordons Bay. Luxury accommodation. Numerous restaurants and small shops within walking distance, easy access to surrounding areas. We could not have asked more of the establishment, everything was laid out which made for such a relaxing and comfortable experience for all. Would highly recommend for a quiet, relaxing holiday.

Yolandi V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Amazing ervaring!

Al kon ons nie die weer kies nie was ons verblyf perfek!! Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Wat 'n plesier was dit nie om in 'n pragtige plekkie te bly en te kon rus met niks meer wat ons nodig gehad het nie. Baie dankie julle vir 'n lieflike ervaring!

Saarrah W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saarrah W

Could not have asked for a better location. Will definitely be back!

Hospitality surpassed all expectations. The fact that the owner made a special effort to welcome us personally made us feel right at home and set the tone for the rest of the weekend.

By Die See se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

By Die See
Juan G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Fantasties.

Ons sal By die See definitief weer besoek. Als wat net uit die boonste rakke. Die huis is perfek toegerus met als wat jy nodig het en nog meer. Die uitsig is onverbeterlik. As jy enigsins nader aan die see wil wees sal jy op 'n boot moet sit.

Liliana C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liliana C

Tuiste by die see.

Baie gasvry ontvang. Die woonstel is pragtig en het alles wat jy kan nodig kry. Die uitsig is asemrowend en mens rus heerlik!

Yoli T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yoli T

Magical with amazing views and a private beach.

The host was welcoming and very friendly. This place was was beautiful and had everything we needed. It was spotless and felt like home. Very secured and tranquil. We really enjoyed ourselves & came back re-energized. We would definitely book this establishment.

Sean M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

Fantastiese uitsig, reg op die see en baie netjies.

Volledig toegerus, stylvol en reg op die see. Kan nie eintlik vir meer vra nie.

Lynn D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D

Beautiful location and welcoming hosts.

A lovely unit with a home away from home feel. We loved the mix of old and new beach front décor. Although the unit caters for 4, there is enough extra cutlery, glasses, mugs etc. so that family and friends can come over for a meal. Beautifully located right on the beach with private access. Safe and secure.

Riana V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Die ligging is beslis perfek en die woonstel is baie goed toegerus

Nader aan die see kan 'n mens nie kry nie. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Die enigste moeilike aspek was die trappe wat nogal 'n uitdaging kan wees vir ouerige mense. Maar Rika en Francois, sowel as hulle ouers is verskriklik vriendelik en reageer vinnig op enige navrae.

Alwyn C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C

Dit was absoluut wat ons in gedagte gehad het.

Ons sal hierdie plekkie altyd aanbeveel en sal altyd terug wou kom.

Lindsay A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay A

Asemrowend.

Die blyplek was fantasties gewees die mense het ons met ope arms ontvang. Uitsig oor die see is die beste ooit.

Ancilla M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancilla M

Beautiful view, absolutely stunning.

Thank you for making our weekend beautiful. The absolute best way to wake up, listening to the waves and breathing fresh air. A definite must do. Hope to see you soon!

Odette L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette L

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly, alles was perfek, netjies, skoon, die mense is vriendelik, die uitsig is perfek. Ons sal beslis weer vir ons 'n vakansie daar boek.

Madeleine B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Fantasties.

Heerlike gemaklike verblyf met die beste see-uitsig ooit.

Riana E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Fantasties.

Die eenheid bied regte waarde vir jou geld. Daar is alle moontlike hulpmiddels in die eenheid. Dit is wonderlik om saans te gaan slaap met die geluid van die see in jou ore. Baie baie dankie. Ons het heerlik gekuier. Die eienaars se ouers het ons baie tuis laat voel.

Corna V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna V

Lafenis vir die siel.

By Die See is 'n heerlike plek om te ontspan. Lieflike uitsig en baie gerieflik! Om met die geluid van die see in jou ore te gaan slaap en wakker te word is heerlik. Francois en Rika, baie dankie vir die deel van julle lieflike plekkie! Sien julle beslis weer.

Marlene G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G

Baie lekker!

Ek het geen negatiewe kommentaar nie. Die plek het my verwagtinge oorskry.

Francois S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Ongelooflik mooi.

Absoluut fantasies en baie goeie waarde vir geld. Sal verblyf hier sterk aanbeveel.

Dawie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Skoon, netjiese woning letterlik teen die see.

Nader aan die see kan jy nie kry nie!

Catharina P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina P

Uitstekend!

"Home away from home". Sal beslis weer besoek.

Monya V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monya V

Fantasties.

Beste ligging denkbaar. Stapafstand vanaf die see, en by wandelpaadjie en hawe.

Rika M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika M

Pragtige uitsig, mooi, keurige en goed toegeruste blykplek, sentrale ligging.

Sien sterre.

Cornel W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel W

Awesome.

We enjoyed every moment and the view was awesome.

Johann V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V

Uitstekend.

Alles was perfek.

Francois A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Baie lekker gewees.

Rika en Francois is baie gasvrye mense en het ons met ope arms verwelkom. Hulle is baie vriendelik en vir wat ons betaal het, het ons meer gekry as wat ons verwag het. Ek sal vir seker weer by hulle plek gaan bly en dit vir enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Dit is rustig en by die see.

Ursula P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula P

A week at this gorgeous little cottage is too short.

By die See is a gorgeous, fully equipped cottage. Rika and Francios have thought of everything and then some. It is the perfect getaway if you want to relax, with direct beach access and mountain views from all windows, it really is a little gem. The warm and friendly welcome from the family leading up to and on arrival made us feel at home and really just rounded off the stay for us. We certainly will be back, thank you.

Antoinette B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Beste ooit!

Alles was perfek.

Rika M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Loved it! By die see met all our requirements in terms of standards, view, close to the beach.

Beautiful place, lovely and great quality interior design. Keep in mind that the stairs might be a challenge for a senior citizen I would definitely recommend it to anybody. Enjoy!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mal daaroor! By die See het aan al ons vereistes voldoen, uitsig, naby die strand.

Pragtige plek, lieflik en uitstekende binnenshuise versiering. Hou ingedagte dat die trappe 'n uitdaging kan wees vir 'n ouer persoon. Ek sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel. Geniet dit!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thea V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Hemel By die See.

By die see is 'n absolute juweel - uitstekende ligging met die strand reg op jou voorstoep. Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat jy moontlik kan benodig. Ons kom beslis weer!

Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B

Ideale plek om jou skoene uit te skop en te ontspan.

Wat ons opgeval het was hoe goed die huis toegerus was in terme van "self-catering". Daar was absoluut niks waaroor ons kon/wou kla nie. Het 'n heerlike naweek gehad!

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 128, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc94a90f5330ff7cf0cd8d24bb3d9679807db858a475b5d1000fa1902904a21db06c3153b8f12552a10b3026dc34dce88951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 128 Beach Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.163267812254 18.863696186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang