Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Shamiela F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wow. Really exceeded my expectations. Right on the water just the way I love it. Place was so neat and tidy. Had everything I needed and more. We really enjoyed our stay despite the weather. Will definitely be back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit was 'n heerlike ontspanne naweek! Dit was heerlik. Selfs 'n skottelgoedwasser! Dis letterlik op die see. Met hoogwater kom die water tot teen die muur. Sonsondergang is hemels! Koffie en beskuit op die stoep. "Breathtaking"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Just what we wanted. Relaxing and nice in a wonderful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie rustig en ontspannend. Baie lekker gebly, goeie ligging en by die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese plek. Die huis se naam moet verander na "Op die see". 'n Beter ligging vir 'n vakansieplek kan daar nie wees nie. Die see is by die voordeur. Goed toegeruste huis wat in al mens se behoeftes voorsien. Al wat nog waarde kan byvoeg, sal 'n afdak wees om onder te parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella B
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Pragtige plek! Smaakvol en keurig gemeubileer. Gasvrou baie behulpsaam. Lieflike see-uitsig!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Asemrowend. Die ek was netjies en skoon. Als was gerieflik en geen klagtes nie. Definitief gaan ons weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Pragtige ligging. Skoon en netjies. Die eenheid is ten volle toegerus. Pragtige ligging, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Pragtige uitsig en plek, alles wat nodig is, is daar. Baie dankie, was wonderlike tydjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Die woonstel se ligging is perfek langs die branders. Die woonstel was pynlik netjies met pragtige dekor. Die beddens is baie goeie kwaliteit. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer graag wil terug gaan. Ons het veilig gevoel. Dit was ons huis weg van ons huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 128, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc94a90f5330ff7cf0cd8d24bb3d9679807db858a475b5d1000fa1902904a21db06c3153b8f12552a10b3026dc34dce88951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 128 Beach Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.163267812254 18.863696186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang