Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Die See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 128, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

By die See bied gehalteverblyf in Gordonsbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en het direkte toegang tot 'n klein strandjie reg voor die eiendom.

Hierdie aparte eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis geleë, maar dit is heeltemal privaat. Op die grondverdieping is daar 'n oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat jy benodig vir selfsorg en 'n eetkamertafel met stoele.

Op die eerste verdieping is daar 2 slaapkamers, 'n aparte toilet en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die Helderberg-area en Valsbaai lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook dieselfde wye uitsig oor berge en oseaan. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid word nie tydens gaste se verblyf skoongemaak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Shamiela F
Saam met lewensmaat
5.0
Wow. Really exceeded my expectations. Right on the water just the way I love it. Place was so neat and tidy. Had everything I needed an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Sanet J
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n heerlike ontspanne naweek! Dit was heerlik. Selfs 'n skottelgoedwasser! Dis letterlik op die see. Met hoogwater kom die water tot teen die ...
Sien meer
Jun 2024
Tony M
Saam met lewensmaat
5.0
Just what we wanted. Relaxing and nice in a wonderful location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ontspannend. Baie lekker gebly, goeie ligging en by die see!
Mei 2024
Ronelle E
Saam met vriende
5.0
Fantastiese plek. Die huis se naam moet verander na "Op die see". 'n Beter ligging vir 'n vakansieplek kan daar nie wees nie. Die see is by die voorde...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kusweg 128, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink By Die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 128, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc94a90f5330ff7cf0cd8d24bb3d9679807db858a475b5d1000fa1902904a21db06c3153b8f12552a10b3026dc34dce88951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 128 Beach Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.163267812254 18.863696186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang