Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Grace

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Netjies, skoon en vriendelik. Heerlik gerus. Baie netjies en goed toegerus. Kan By Grace aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
By Grace
Beste David, Bly julle kon bietjie rus hier by ons in Yzerfontein! Sien julle graag weer in die toekoms. 'n Voorspoedige 2019 word vir julle toegewens! Groete, Karen S.

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Lekker gerus. Ons het dit baie geniet om daar te bly, net gevind dat al die eetgerei nie ordentlik gewas was nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonetta R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Skoon akkommodasie, alhoewel 'n bietjie knap. Maar dit was voldoende vir ons, en baie sentraal geleë. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n lieflike badkamer. Dit was ook baie stil in die aand so ons het heerlik geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nevina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Perfek vir oornagverblyf! Die kamer is gerieflik ingerig met alles wat jy benodig vir 'n onbeplande "roadtrip". Die area is stil en veilig, die eienaar is ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
By Grace
Dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer! Groete Karen Schrader

Alisha B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2017

Netjies, skoon en baie gemaklik. Baie mooi en netjiese verblyf. Baie mooi en veilige area. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R941
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R941
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca29aeaf3389706c545869dc315bb6b9c51886b4f559c4a00925d5cc3fd9c7d6df8299882700b92b444a143b3e0985d0318b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R941 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 58 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.348079770754 18.161720593918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang