Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Grace

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2024 tot 13 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R941 R753 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

By Grace is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Yzerfontein geleë is. Dié woonstel het slaapplek vir 2 persone en is ideaal as 'n basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede aan die Weskus kan verken.

Dié eenheid bestaan uit 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is, en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n paar ingeboude kaste. Daar is 'n TV en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring.

Gaste het toegang tot 'n braai-area met sitplek. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 motor.

Tydens beurtkrag kan gaste steeds die Wi-Fi gebruik. By Grace is naby die strand en 'n paar winkels en restaurante in die dorp geleë. Die eiendom is ook 15 tot 20 minute se ry vanaf verskeie natuur- en wildreservate.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 317

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink By Grace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R941
R941 R753
per nag (plek vir 2)
Vanaf R941
R941 R753
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca29aeaf3389706c545869dc315bb6b9c51886b4f559c4a00925d5cc3fd9c7d6df8299882700b92b444a143b3e0985d0318b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R941 nouVanaf R753 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 58 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.348079770754 18.161720593918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang