Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Grace

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2024 tot 13 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R941 R753 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

By Grace is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Yzerfontein. Die woonstel het slaapplek vir 2 mense en is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede van die Weskus kan verken.

Die woonstel het 1 kamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n paar ingeboude kaste. Daar is ook 'n TV, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Gaste het toegang tot 'n braai-area met sitplek.

Tydens beurtkrag kan gaste steeds die WiFi gebruik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 voertuig. By Grace is na aan die strand, 'n paar winkels en restaurante. Dit is ook net 15 tot 20 minute se ry van verskeie wild- en natuurreservate af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 317

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink By Grace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R941
R941 R753
per nag (plek vir 2)
Vanaf R941
R941 R753
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca29aeaf3389706c545869dc315bb6b9c51886b4f559c4a00925d5cc3fd9c7d6df8299882700b92b444a143b3e0985d0318b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R941 nouVanaf R753 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 58 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.348079770754 18.161720593918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang