Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Oude Tol Farm Bougain Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elzaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lieflike plekkie dit het ons dadelik tuis laat voel asof dit ons eie is. Fantastiese plekkie. Sal vir seker weer hier kom bly om die plaaslewe te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hadi
By Oude Tol Farm Bougain Villa
Baie dankie vir so 'n vriendelike kommentaar, Elzaan! Dit was ook lekker om julle te leer ken. Ons is bly, die wegbreek was vir julle die moeite werd! Miskien kry julle later weer 'n kansie om hiernatoe te kom. Vriendelike groete, Hadi

Juanita J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ontspannend. Hadi is baie gasvry en het baie kennis van die omliggende dele! Baie netjies en groot. Rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hadi
By Oude Tol Farm Bougain Villa
Baie dankie, Juanita, vir jou vriendelike kommentaar! Ons is so bly dat jy lekker hier kon ontspan. Miskien sien ons mekaar weer op 'n ander keer. Vriendelike groete, Hadi

Tiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Perfectly situated cottage with amazing views and tranquil atmosphere. The location was perfect, just a stone's throw away from Tulbagh. The views are absolutely amazing, and being able to see and experience farm animals with our three-year-old was special. The accommodation was lovely, modern, and well-equipped. Service was very good. We'll definitely be back to enjoy the quiet and serene break away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie bevredigend! Die akkommodasie was skoon en netjies en het aan ons behoeftes voldoen. Die gasvrou was ook baie hulpvaardig met ons spesiale versoeke en vrae wat ons oor die omgewing gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hadi
By Oude Tol Farm Bougain Villa
Baie dankie Melissa vir jou vriendelike kommentaar. Ek hoop julle het veilig by die huis gekom en dit sal lekker wees om julle eendag weer te sien. Vriendelike groete, Hadi

Naomi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Heerlik en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hadi
By Oude Tol Farm Bougain Villa
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Naomi. Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Dit sal lekker wees om julle eendag weer te ontvang. Vriendelike groete, Hadi du Plessis

Louise D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly. Die huis was goed ingerig, die omgewing rustig en die. Ons het baie lekker gebly. Die huis was goed ingerig, die omgewing rustig en die uitsig goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hadi
By Oude Tol Farm Bougain Villa
Baie dankie, Louise, vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly dat julle tydjie by ons vir julle die moeite werd was. Dit was lekker om julle hier te hê. Miskien sien ons eendag weer.

Leonardo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Must go! The venue was just breathtaking, the photos do not do this place justice. On the first day we had a lovely host walk us through the venue and was at our call at any moment. I love a braai and a good view, and boy did this place have both! Going here with my partner really was amazing. The only thing is that the pool was a little green, but we as South Africans don't complain, so hey, it was still lekker! Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hadi
By Oude Tol Farm Bougain Villa
Thank you, Leonardo! You were such a positive couple. It was a pleasure having you both. (And the pool water has been replaced.) Kind regards.

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

N rustige wegbreek nie ver van huis af nie. Dit is n lekker wynplase om te besoek. Ek en my vrou het so lekker gebly. Die plekkie was perfek en natuurlik die natuurskoon, kos vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kershnee V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Peaceful & relaxing. Very relaxing, peaceful scenery and lovely view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Asemrowend, rustig, perfek. Wonderlike, die rustigste plekkie ooit! Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het! Baie vriendelike gashere. Sal definitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hadi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Oude Tol Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd43ba90202186f427c7f8f10069c0b63580474de86becca70f89dc8825869112c5cd08f4cabdbe654bf106f61579ef12d389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 64 5 1 5 R46 Oude Tol Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.314652004923 19.09092582209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang