By Oude Tol Farm Bougain Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hadi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Elzaan C - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflike plekkie dit het ons dadelik tuis laat voel asof dit ons eie is.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir so 'n vriendelike kommentaar, Elzaan! Dit was ook lekker om julle te leer ken. Ons is bly, die wegbreek was vir julle die moeite werd! Miskien kry julle later weer 'n kansie om hiernatoe te kom. Vriendelike groete, Hadi
Juanita J - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie, Juanita, vir jou vriendelike kommentaar!
Ons is so bly dat jy lekker hier kon ontspan.
Miskien sien ons mekaar weer op 'n ander keer.
Vriendelike groete, Hadi
Tiaan B - Apr 2024
Algehele gradering
Perfectly situated cottage with amazing views and tranquil atmosphere.
Melissa C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie bevredigend!
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie Melissa vir jou vriendelike kommentaar.
Ek hoop julle het veilig by die huis gekom en dit sal lekker wees om julle eendag weer te sien.
Vriendelike groete,
Hadi
Naomi E - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Naomi.
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Dit sal lekker wees om julle eendag weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Louise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Die huis was goed ingerig, die omgewing rustig en die.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie, Louise, vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly dat julle tydjie by ons vir julle die moeite werd was. Dit was lekker om julle hier te hê. Miskien sien ons eendag weer.
Leonardo S - Feb 2024
Algehele gradering
Must go!
Lees meerBy Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Thank you, Leonardo!
You were such a positive couple.
It was a pleasure having you both.
(And the pool water has been replaced.)
Kind regards.
Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
N rustige wegbreek nie ver van huis af nie. Dit is n lekker wynplase om te besoek.
Kershnee V - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful & relaxing.
John A - Sep 2024
Algehele gradering
Aangename gasvrou met 'n rustige plaasomgewing.
Gerda D - Jul 2024
Algehele gradering
Asemrowend, rustig, perfek.
Helena M - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar, Helena. Ons is bly dat julle gesin lekker by ons Bougain Villa-huisie ingepas het. Dalk kom julle weer een of ander dag hier verby? Vriendelike groete ook aan die res van die gesin, Hadi du Plessis.
Mariette V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreuk.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Mariette.
Ons is bly dat julle die kuiertjie geniet het, en miskien kom daar weer so 'n kans.
Vriendelike groete,
Hadi
Andre W - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable, quiet retreat in comfy, practical accommodation - pool a highlight.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Thank you for your positive comment, Andre. We are glad that you enjoyed your stay with us, and perhaps we will see you again some time? Kind regards, Hadi du Plessis
Lee-sandrè V - Jun 2024
Algehele gradering
Ek en my man het baie lekker gekuier. Baie dankie tannie Hadi en Emma vir alles.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie Lee-Sandré. Ons is altyd bly as ons gaste hulle tydjie hier geniet. Miskien kom julle eendag weer hierlangs. Vriendelike groete, Hadi
Margaret P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing en lekker stil.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar, Margaret,
Ons is altyd bly as gaste hulle verblyf op die plaas geniet.
Miskien kom julle eendag weer.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Hermien T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike komentaar Hermien.
Dit was lekker gewees om julle te ontvang.
Ansu L - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Hi Ansu,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, en jammer dat ek nou eers daarby uitkom.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Kom kuier miskien eendag weer?
Ons wens julle 'n geseënde 2024 toe.
Vriendelike groete,
Hadi
Sinta B - Des 2023
Algehele gradering
My kleinkinders het die kuikens en die plaasdam baie geniet!
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Hi Sinta,
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf - ons waardeer dit.
Ons is bly julle kinders kon bietjie die plaaslewe geniet.
Ons het nou 'n nuwe kalfie ook gekry!
Miskien voel julle eendag weer lus om te kom kyk wat ons hier maak.
Vriendelike groete,
Hadi
Annelize S - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Lana M - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek in pragtige omgewing.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit was lekker om julle te ontmoet!
Jana M - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jannie F - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Amy F - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely stay over.
Mary-lyn R - Des 2023
Algehele gradering
Farm-stay with pool and mountain walks.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie Mary-lyn vir jou positiewe terugvoer. Ons is altyd so bly as ons gaste 'n lekker tydjie hier kan hê. Dit sal lekker wees om julle weer eendag te sien. Vriendelike groete, Hadi
Charnay F - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful stay. Quiet. Relaxing. Amazing host. Surrounded by beautiful mountains. Clean.
Maryke S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die berge, wandelroete en dam om in te swem.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Dankie vir die vriendelike resensie, Maryke.
Dit was lekker om julle as gaste te hê.
Taswin G - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was great!
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie Taswin,
Ons waardeer jou positiewe terugvoer en miskien voel julle eendag weer om by ons te kom bly.
Vriendelike groete,
Hadi
Alexandra O - Feb 2023
Algehele gradering
The accommodation is beautiful and peaceful.
Hugo P - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige plaa atmosfeer.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle as gaste te hê.
John M - Des 2022
Algehele gradering
Tranquility with a view.
Lees meerRut L - Des 2022
Algehele gradering
Salige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe komentaar. Dit sal lekker wees om julle weer by ons te sien. Vriendelike groete.
Natacha V - Okt 2022
Algehele gradering
Super Lekker!
Doreen A - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige huisie in 'n pragtige omgewing.
Lees meerBy Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike en breedvoerige resensie.
Ons waardeer dit en julle besoek was vir ons net 'n plesier.
Evalancia W - Jun 2022
Algehele gradering
Baie privaat, baie netjies, rustig als wat jy nodig het!
Daniel W - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Laura S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, natuurskoon, salig.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe ressensie Laura.
Dit was lekker om julle as gaste te hê, en ons sal bly wees as julle eendag weer by ons sal oorbly.
Vriendelike groete
Hadi du Plessis
Gilanie S - Jun 2022
Algehele gradering
Akkommodasie was presies soos op webtuiste. Ons het lekker daar gebly.
Theunis M - Nov 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer by By Oude Tol Plaas oorbly as ek Tulbagh besoek. Was 'n mooi en rustige omgewing.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, Louise. Julle was vriendelike en aangename gaste en ons sal bly wees om julle weer te sien. (Ek is bly julle het die beskuit geniet.)
Isaac P - Mrt 2022
Algehele gradering
Hadi het ons goes tuis laat voel.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Dankie vir jou moeite om 'n kommentaar te skryf.
Ek is jammer dat ek versuim het om te vra of julle tussenin skoonmakers daar wil hê. Gewoonlik vra ek ons gaste wat lank bly, en baie verkies hulle privaatheid, maar by julle het ek dit duidelik vergeet om te bespreek. Baie jammer, ek sal sorg om dit van nou af sommer eerste te vra.
Ek is bly dat julle lekker gebly het en hoop, dat julle weer 'n slag 'n draai sal maak as dit te koud en mistig raak daar in Port Nolloth.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Lucretia V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie Lucretia, vir julle positiewe kommentaar.
Ons is so bly, dat julle dit by ons geniet het.
Hopelik sal die volgende keer net so lekker uitwerk.
Vriendelike groete,
DIe Du Plessis
Leal F - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, stil en gemaklik.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en die belofte om weer te kom!
Ons sien uit na julle.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Ester G - Mrt 2021
Algehele gradering
Die plaas is geleë aan die voet van die Nuwekloofpas, net buite Tulbagh. Die rustigheid van die omgewing en al die plaasdiere wat te sien is, maak dit 'n heerlike besoek.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om ñ resensie te skryf, en ons is baie bly en dankbaar om te sien, julle het lekker in Bougain Villa gekuier. Ons hoop om julle dalk eendag weer te sien.
Seën vir julle!
Harry S - Okt 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste tweeslaapkamer woning met baie ektras. Die uitsigte is pragtig. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig, baie vriendelik.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Ons is besig om ons eie website te hersien en al die nuwe inligiting aan die verskillende platforms te stuur om dit reg te stel.
Ons probeer altyd die gaste vooraf teen die misverstand te waarsku, maar partykeer ontgaan dit ons.
Dit behoort egter nog voor 19 November formeel reggestel te wees!
Maar baie dankie dat u tog by ons gekuier het.
Jacky K - Okt 2021
Algehele gradering
Very friendly, peaceful.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
We are grateful that you enjoyed your stay with us.
Hopefully we can welcome you another time again.
Kind regards,
Hadi du Plessis
Joseph K - Jul 2021
Algehele gradering
My wife and I enjoyed our stay there.
Bea L - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig met 'n prentjie mooi omgewing.
Geruan G - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, voldoende, fantasties.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie, Geruan, vir jou positiewe kommentaar. Ons is altyd baie bly as ons gaste die plaas geniet soos ons dit self ook doen. Miskien voel julle eendag weer lus om vir ons te kom kuier.
Ons wens julle 'n geseënde week.
Hartlike groete, Hadi du Plessis.
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was fantasies, sou graag langer wou bly.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, Johan. Ons is baie bly dat julle die kuier by ons geniet het!
Miskien sien ons julle eendag weer.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Ryan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Fabulous stay, very relaxing.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback!
It was a pleasure having you, and we look forward to welcoming you again at some other time in the future.
Warm regards,
The Du Plessis from Oude Tol
Cw K - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent holiday venue. Beautiful views. Peaceful.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Thank you so very much for your appreciation.
We always look forward to seeing you, - and perhaps next time the flowers are out on the mountain trail again!
Kind regards!
Hadi
Shanet W - Jan 2019
Algehele gradering
Was ongelooflike lekker rustig.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie Shanet vir die positiewe kommentaar.
Dit was vir ons ook baie lekker om julle te kon leer ken, en ons sal bly wees as julle weer op 'n slag kan kom oorbly.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Marina V - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Leon V - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome!
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Leon, - dit gee vir mens nuwe spoed!!
Vriendelike groete,
Hadi
Liesl B - Aug 2018
Algehele gradering
Die gasvrou en omgewing was uitstaande.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Goeie môre Liesl,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Ons het julle kuier ook baie wardeer.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Cecilia S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Dankie vir die moeite om 'n resensie in te stuur.
Ons is baie bly as dit vir julle lekker was by ons op Oude Tol Farm.
Hier is dikwels iets aan die gang in Tulbagh, en miskien is julle eendag weer lus om in te loer.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Koos V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons is bly vir elke gas wat sy kuiertyd hier by ons geniet.
Miskien is u weer eendag lus om by ons te kom oorbly.
Vriendelike groete en 'n geseënde week.
Hadi du Plessis
Angelique P - Sep 2018
Algehele gradering
Vinnige wegbreek.
Lees meerSonja D - Apr 2018
Algehele gradering
We had a lovely relaxing stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het lieflike ontspanne verblyf gehad.
Ons het ons verblyf baie geniet. Ons het lekker gebly en dit was lekker om tyd met die diere op die plaas deur te bring. Hadi was baie vriendelik en beskikbaar om na ons behoeftes om te sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Dear Sonja,
Thank you for giving such a friendly feedback.
We are always glad to hear of people enjoying the farm atmosphere, the space, and our surrounding mountains.
Perhaps you feel like coming again, some day!
Kind regards,
Hadi du Plessis
Anri B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Goeie môre Anri,
Basie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit is altyd lekker as die gaste hulle tydjie geniet.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Christo D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie still en rustig.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Christo. Ons waardeer dit, en sal probeer om die 4/5 areas op te stoot na 5/5 !
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
Dianne D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike plaaswegbreek.
Lees meerNicolette S - Nov 2017
Algehele gradering
This place is peaceful.
Stelendia D - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Johan S - Aug 2017
Algehele gradering
Openhartige, plat-op-die-aarde plaaservaring in die mooi Tulbaghvallei.
By Oude Tol Farm Bougain Villa se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf - ons waardeer dit opreg.
Ons hoop julle het met nuwe krag teruggegaan na die alledaagse werkplek.
Julle bly altyd welkom hier by ons.
Vriendelike groete,
Hadi du Plessis
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Oude Tol Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang