Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Oude Tol Farm Bougain Villa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Oude Tol Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

By Oude Tol Farm Bougain Villa is op 'n werkende bees- en skaapplaas op die Nuwekloofpas in die rigting van Tulbagh geleë. Die plaas strek vanaf die bopunt van die bergrant af oor die Kleinbergrivier, die ou historiese tolpad, en tot by die spoorlyn, waarlangs die Shosholoza Meyl loop.

Bougain Villa is in 'n U-vorm gebou met 2 woonstelle genaamd Bougain Villa Green en Bougain Villa Red. Bougain Villa Green bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 2 koninggrootte-beddens wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Bougain Villa Red bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 2 koninggrootte-beddens wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word.

Dit het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n kaggel en TV. Die glasdeur lei na 'n houtdek voor die huis. Vuurmaakhout word voorsien en 'n braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad beskikbaar vir gaste.

Tulbagh is net 120 km vanaf Kaapstad geleë. Tulbagh beskik oor een van die mees asemrowende valleie in Suid-Afrika; die vervaardiging van topgehalte wyne, olywe en vrugte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Elzaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plekkie dit het ons dadelik tuis laat voel asof dit ons eie is. Fantastiese plekkie. Sal vir seker weer hier kom bly om die plaaslewe te erva...
Sien meer
Mei 2024
Juanita J
Saam met vriende
5.0
Ontspannend. Hadi is baie gasvry en het baie kennis van die omliggende dele! Baie netjies en groot. Rustig op die plaas.
Mei 2024
Tiaan B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfectly situated cottage with amazing views and tranquil atmosphere. The location was perfect, just a stone's throw away from Tulbagh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Melissa C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie bevredigend! Die akkommodasie was skoon en netjies en het aan ons behoeftes voldoen. Die gasvrou was ook baie hulpvaardig met ons spesiale versoe...
Sien meer
Apr 2024
Naomi E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Heerlik en rustige atmosfeer.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hadi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R46, Oude Tol Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink By Oude Tol Farm Bougain Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Oude Tol Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd43ba90202186f427c7f8f10069c0b63580474de86becca70f89dc8825869112c5cd08f4cabdbe654bf106f61579ef12d389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 64 5 1 5 R46 Oude Tol Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.314652004923 19.09092582209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang